Return to search

Criminal liability of Internet providers in Germany and other jurisdictions

Thesis (LLM)--Stellenbosch University, 2004 / ENGLISH ABSTRACT: This thesis deals with the criminal liability of Internet providers. The
focus is on Germany, but the analysis is put in a wider, comparative context.
This is done with reference to South Africa, as well as Europe and the
American system. This thesis demonstrates and discusses the existing legal
norms to regulate Internet provider liability for illegal content on the Internet
and the international efforts to deal with this issue. In the introduction it is
shown how the Internet has given rise to a new form of global communication
and the accompanying legal problems. This is followed by an examination of
the different functions Internet providers have.
A survey of some of the important crimes affecting the Internet and also
some Internet-specific offences put the more general issue of liability in a
more specific context. Traditional and new forms of crimes are discussed.
This section is followed by an analysis of Internet provider liability under
German criminal law and Germany's Teleservices Act. From an international
criminal law perspective some international instruments, like the Cybercrime
Convention of the Council of Europe, is discussed. National legislation,
especially in the context of the European Union, must always be put in the
proper regional and international context.
The thesis concludes with some thoughts on alternative, or perhaps
complementary, methods to fight illegal and criminal conduct on the Internet.
This is done not as a critique of the responses to Internet crime, but rather to
strengthen the many hands trying to reduce Internet crime. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis handeloor die strafregtelike aanspreekliheid van Internet diensverskaffers.
Die fokus val op Duitsland, maar die analise word ook geplaas in 'n wyer, vergelykende
konteks. Dit word gedoen met verwysing na Suid-Afrika, sowel as Europa en die VSA.
Die tesis demonstreer en bespreek die bestaande regsnorme wat Internet
diensverskaffers reguleer met spesifieke verwysing na aanspreeklikheid vir onwettige
inhoud op die Internet en internasionale pogings om hierdie probleem aan te spreek. Ter
inleiding word daar aangetoon hoe die Internet aanleiding gee tot nuwe vorme van
globale kommunikasie en die regsprobleme wat dit tot gevolg het. Dit word gevolg deur
'n ondersoek na die verskillende funksies van Internet verskaffers.
'n Ontleding en bespreking van Internet-spesifieke misdrywe plaas die meer
algemene vraagstuk in 'n meer gefokusde konteks. Tradisionele en nuwe vorme van
misdaad word bespreek. Hierdie afdeling word gevolg deur 'n ontleding van Internet
diensverskaffer aanspreeklikheid ingevolge Duitse reg en die Duitse wetgewing op die
terrein van telediens. Uit 'n internasionale strafreg oogpunt word sekere internasionale
instrumente, soos die Cybercrime Convention van die Raad van Europa, bespreek.
Nasionale wetgewing, veral in die konteks van die Europese Unie, word ook in die
relevante regionale en internasionale konteks geplaas.
Die tesis word afgesluit met sekere gedagtes oor alternatiewe, of moontlik
komplimentêre, metodes in die stryd teen Internet-kriminaliteit. Dit moet nie gesien word
as kritiek op die huidige stand van sake nie, maar eerder as 'n poging om die talle
rolspelers in die stryd teen Internet misdaad se hande te sterk.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/70134
Date12 1900
CreatorsFunk, Antje Elisabeth Margarete
ContributorsKemp, G., Stellenbosch University. Faculty of Law. Dept. of Public Law.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format160 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0031 seconds