Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: This is a report on the implementation of the Balanced Scorecard (BSC) in the
City of Cape Town. Based on the experiences and perceptions of a sample of
middle managers. the report highlights the various issues which impact on the
BSC at local government level. The report focuses on the implementation of
the BSC in one Directorate. namely the Community Services Directorate.
Appropriate reccmmendations are made based on the findings of the research.
The literature review places the BSC in the ccntext of the infonmation age.
where companies were seeking a more holistic tool to plan, monitor and
measure how strategy is implemented. The theoretical basis of the BSC is
outlined. This contains a brief overview of how the public sector internationally
adopted the BSC. The report proceeds by addressing the legislative framework
within which municipalities operate in South Africa with regard to Performance
Management. It is within this context that the City Of Cape Town adopted the
BSC. The implementation of the BSC for the City of Cape Town is placed within
the context of its Organisational Performance Management System. This
literature review concludes by highlighting the challenges and critical success
factors with the implementation of the BSC.
The methodology used in the research was content analysis. The experience
and perception of the research population. in relation to the implementation of
the BSC in the City of Cape Town. was analysed. Data was collected through
open ended, semi-structured interviews. The issues highlighted in the literature
review were used as the basis for the interviews. Inferences were drawn from
responses solicited in the interviews.
The report found that there is a correlation between the issues highlighted in the
literature and what emerged in the course of the research. The issues that
impact on the implementation of the BSC revolve around process. structure and
people. Accordingly the researcher makes appropriate recommendations to
address these issues in the City of Cape Town. Finally, areas for future
research are identified. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verslag handel oor die implementering van die Gebalanseerde
Prestasie Skedule (GPS) vir die Stad Kaapstad. Die verslag beklemtoon
verskeie aspekte wat 'n impak het op die GPS by plaaslike owerhede en is
baseer op 'n steekproef oor die ondervindinge en persepsies van 'n bepaalde
middelvlakbestuursgroep. Hierdie verslag fokus op die implementering van die
GPS in een van die Direktorate, naamlik die Direktoraat: Gemeenskapsdienste.
Toepaslike aanbevelings word gemaak opgrond van die navorsingsbevindinge.
Die literatuur oorsig plaas die GPS in die konteks van die inligtingsera, waar
maatskappye opsoek is na 'n holistiese benadering vir beplanning, monitering
en om implementeringstrategiee te meet. Die teoretiese basis van die GPS
word ook uiteengesit. Dit bevat 'n kort oorsig oor hoe die openbare sektor die
GPS internationaal aanvaar het. Voorts handel die verslag oor die wetgewende
raamwerk waarbinne munisipaliteite in Suid-Afrika moet beweeg rakende
Prestasiebestuur. Dit is binne hierdie konteks wat die Stad Kaapstad die GPS
aanvaar het. Die implementering van die GPS vir die Stad Kaapstad vind plaas
binne die konteks van sy Organisatoriese Prestasiebestuurstelsel. Die literatuur
oorsig eindig deur die uitdagings en kritiese sukses faktore met die
implementering van die GPS te beklemtoon.
Die metodologie wat tydens die navorsing gebruik was, is die inhoud-ontleding.
Die ondervindinge en persepsies van die navorsings steekproefgroep, in
venhouding tot die implementering van die GPS by die Stad Kaapstad, was
ontleed. Inligting is bekom deur middel van oop vrae tydens semigestruktureerde
onderhoude. Aspekte wat tydens die literatuur oorsig
beklemtoon was, is gebruik as basis vir onderhoudvoering. Gevolgtrekkings is
gemaak van respondente se kommentaar en antwoorde tydens
onderhoudvoering.
Die verslag dui aan dat daar 'n korrelasie bestaan tussen die aspekte wat
beklemtoon word in die literatuur en wat tydens die navorsing aan die lig
gebring is. Aspekte wat 'n impak het op die implementering van die GPS is
prosesse, strukture en mense. Gevolglik maak die navorser toepaslike
aanbevelings om hierdie aspekte binne die Stad Kaapstad aan te spreek.
Laastens word sekere areas geidentifiseer vir toekomstige navorsing.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/70665 |
Date | 12 1900 |
Creators | Bam, Gert J. W. |
Contributors | Mathur-Helm, B., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds