Return to search

The function and frequency of teachers code switching in two bilingual primary schools in the Vhembe district of Limpopo province

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The decision by teachers to use a specific language for teaching in a bilingual context is influenced
by a number of factors. These may include learners’ linguistic background, parental preferences
on the use of language for teaching and learning, policy stipulations on language use, as well as
learners’ cognitive level and their ability to comprehend lessons given in a specific language.
Although policy stipulations and parental preference may emphasise the use of one particular
language for teaching and learning, research shows that the classroom context and the dilemma
teachers face in terms of language comprehension often play a role in the use of more than one
language. Teachers often switch codes in a bilingual classroom for different reasons: clarifying
subject matter, concept elaboration, encouraging leaners to participate, supporting exploratory
talk, ensuring comprehension as well as switching codes as a classroom management strategy.
This thesis investigates the frequency and the function of teachers’ code switching (CS) in a
bilingual classroom context. The study was conducted in Limpopo Province, South Africa, in the
Vhembe District Municipality. Two bilingual primary schools under Sibasa Circuit were chosen
for study. A series of lessons were observed in the two schools and teachers’ interactions with
learners in the classroom were recorded and then analysed qualitatively, guided by Myers-
Scotton’s (1993) Markedness Model which is used to provide an account for different types of CS.
This model is used to account for the motivations for every code choice in any discourse. The
results of the study show that CS is a common feature in the two schools. The policy stipulations
and parents’ preference do not limit teachers’ use of CS in such bilingual primary school
classrooms. / AFRIKAANSE OPSOMMING: ’n Onderwyser se besluit om ’n spesifieke taal vir onderrig in ’n tweetalige konteks te gebruik
word deur ’n reeks faktore beïnvloed. Dit sluit die leerders se taalagtergrond, ouers se taalvoorkeur
vir onderrig en leer, amptelike skoolbeleid in verband met taalgebruik, sowel as die leerders se
kognitiewe vlak en hul vermoë om klasse te verstaan wat in ’n spesifieke taal aangebied word, in.
Hoewel skoolbeleid en ouers se taalvoorkeur die gebruik van een spesifieke taal vir onderrig en
leer beklemtoon, toon navorsing dat die konteks van die klaskamer en die dilemma wat
onderwysers in die gesig staar in terme van taalbegrip, ’n rol speel in die gebruik van meer as een
taal. Onderwysers gebruik dikwels twee tale in ’n tweetalige klaskamer, om verskeie redes:
verduideliking van lesmateriaal, uitbreiding van konsepte, aanmoediging van die leerders om deel
te neem, ondersteuning van ondersoekende gesprekke, versekering van begrip sowel as
kodewisseling as ’n strategie vir die bestuur van die klaskamer. Hierdie tesis ondersoek die
frekwensie en die funksie van onderwysers se kodewisseling in die konteks van ’n tweetalige
klaskamer. Die studie is in die Vhembe Distriksmunisipaliteit van die Limpopo Provinsie, Suid-
Afrika, uitgevoer. Twee tweetalige laerskole wat deel uitmaak van die Sibasa-streek is gekies vir
die studie. ’n Reeks klasse is waargeneem in die twee skole en die onderwysers se interaksies met
die leerders in die klaskamer is opgeneem en daarna kwalitatief ontleed , gegrond op Myers-
Scotton (1993) se Gemarkeerdheidsmodel (“Markedness Model”) wat gebruik word om ’n
verklaring te gee vir die verskillende tipes kodewisseling. Hierdie model is gebruik om ’n
verantwoording te bied van die redes vir elke kodekeuse in enige diskoers. Die resultate van die
studie toon dat kodewisseling ’n algemene verskynsel in die twee skole is. Die skoolbeleid en
ouers se taalvoorkeur beperk nie die onderwysers se gebruik van kodewisseling in sulke tweetalige
laerskoolklaskamers nie. Onderwysers gebruik om verskeie redes kodewisseling, insluitend
uitbreiding, verduideliking, beklemtoning, en teregwysing as ’n dissiplinêre strategie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96103
Date12 1900
CreatorsRadzilani, Thifhelimbilu Emmanuel
ContributorsHuddlestone, Kate, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of General Linguistics.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatvi, 72 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds