Return to search

Resultatiewe voorwerpe in Afrikaans / Objects of result in Afrikaans

Text in Afrikaans / Because of the variety of relationships which exist between transitive verbs and their
objects, all direct objects are not comparable with one another.
One class of object, however, which stands by itself and which is of considerable
interest, is the OBJECT OF RESULT. Because of the particular relation which exists
between object and transitive verb in resulting constructions, we have here an unique
class of direct object.
The resulting construction is therefore, in the first instance a relation construction. This
specific relation between transitive verb and object is mainly determined by the
presence of or absence of certain inherent distinctive characteristics by transitive verbs
and which play a determining role in identifying OBJECTS OF RESULT.
From this study it is also clear that there is a semantic value present in transitive verbs
(that can combine with objects of result) which has not been observed or distinguished
by lexicographers and grammarians until recently. / Omdat voorwerpe van sinne in 'n verskeidenheid van betrekkinge met (oorganklike)
werkwoorde kan staan, is alle direkte voorwerpe nie almal in alle opsigte vergelykbaar
met mekaar nie.
Waarskynlik die interessantste voorwerp in hierdie verskeidenheid is die
RESULTATIEWE VOORWERP. As gevolg van die besondere verhouding wat daar
bestaan tussen hierdie voorwerp en die HW, het ans hier te make met 'n unieke tipe
direkte voorwerp wat kan aanspraak maak op 'n eie bestaansreg as 'n subkategorie
van die hoofkategorie: Direkte Voorwerpe.
Die resulterende konstruksie is dus, in die eerste plek, 'n verhoudingskonstruksie.
Hierdie spesifieke verhouding tussen die HW en die voorwerp word grootliks bepaal
deur die aan- of afwesigheid van sekere inherente distinktiewe kenmerke wat by
oorganklike werkwoorde voorkom en wat 'n bepalende rol speel by die ontstaan van
en identifisering van RESUL TATIEWE VOORWERPE.
Uit hierdie ondersoek sal verder blyk dat daar 'n semantiese waarde by oorganklike
werkwoorde is wat tot dusver nag nie deur taalkundiges/woordeboekmakers of
woordverklaarders onderskep en onderskei is nie. Oorganklike werkwoorde kan dus
fyner gedefinieer word ten opsigte van hul verbindbaarheid, al dan nie, met
resultatiewe voorwerpe. / Language Education, Arts and Culture / M.A. (Afrikaans)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15780
Date15 June 1995
CreatorsBothma, Mariana Theodora.
ContributorsBotha, J.P.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (127 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds