Diensbeëindiging as deel van die uitsluiting in die Suid-Afrikaanse reg

Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / The statutory definition of the lock-out encompasses
certain acts (inter alia termination of contracts of
employment) which must be executed by the employer
with a certain purpose.
The Appellate Division has recently found that the
employment relationship not necessarily terminates
similarly to the common law contract of employment,
but may subsist after termination of the contract of
employment.
The industrial court does not easily accept that it
has been deprived of its unfair labour practice
jurisdiction where terminations of employment take
place in consequence of a lock-out. The motive of the
employer seems to be decisive.
In line with both the trend in first world countries
and principles established by the courts in South
Africa, the Constitution and especially recent labour
legislation significantly curtail the bargaining power
of the employer because it is progressively being
believed that the employer has sufficient economic
power to his disposal. / Die omskrywing van die uitsluiting in wetgewing omvat
sekere handelinge {onder andere beeindiging van dienskontrakte)
wat deur die werkgewer met 'n sekere doel
verrig moet word.
Die Appelhof het onlangs beslis dat die diensverhouding
na beeindiging van die dienskontrak kan bly
voortduur en nie noodwendig soos die gemeenregtelike
dienskontrak ten einde loop nie.
Die nywerheidshof aanvaar ook nie geredelik dat hy in
geval van diensbeeindiging wat volg op 'n uitsluiting
van sy onbillike arbeidspraktyk jurisdiksie ontneem is
nie. Die motief van die werkgewer blyk hier deurslaggewend
te wees.
In lyn met sowel die ne1g1ng in eerstew~reldse lande,
asook beginsels reeds deur die howe in Suid-Afrika
gevestig, word die bedingingsmag van die werkgewer
ingevolge die Grondwet en veral onlangse arbeidswetgewing
betekenisvol ingekort omrede toenemend aanvaar
word dat die werkgewer oor voldoende ekonomiese mag
beskik. / Law / LL.M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15803
Date01 1900
CreatorsPotgieter, Hendrik Josephus
ContributorsMischke, Carl, LLB
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (45 leaves)

Page generated in 0.0028 seconds