Return to search

Die Heilige Gees en die ekologiese problematiek

Text in Afrikaans. / Summaries in English and Afrikaans / Die mensdom beleef 'n grootskaalse ekologiese krisis vanwee die mens se vermoe om die skepping totaal
te vernietig. Gevolglik is die ekologiese krisis ook 'n menslike krisis. Gesien vanuit 'n holistiese
oogpunt, kan die oorsaak van die krisis aan die deur gele word van die sogenaamde meganiese-wereldbeskouing.
Om dit te verander vra vir 'n radikale verandering in die evaluering van die Heilige Gees se
werkinge in die skepping en herskepping. Die skepping is die werk van die Drie-eenheid: God die Vader
skep deur die Seun in die krag van die Heilige Gees. Die gedagte van Geesverwaarlosing het aanleiding
gegee tot die WRK se tema in Canberra: "Kom Heilige Gees- Vernuwe die Ganse Skepping!"
Verandering en venuwing vind alleenlik plaas deur die Heilige Gees wat as agent optree in die proses
van herskepping. Deur die Heilige Gees is God immanent in die kosmos. Nie alleen die mens nie, maar
ook die res van die skepping word vernuwe en herskep. Dit is God se plan om Sy koningkryk tot die hele
kosmos uit te brei. Die mensdom, bekragtig deur die Heilige Gees, moet hul taak as bouers en
medewerkers tot opsigte van herskepping met erns opneem. Die doel van hierdie verhandeling is om die
allesomvattende rol en werkinge van die Heilige Gees in beide christene sowel as nie-christene, wat in die
krag van die Gees van God die skepping onderhou, te bepaal en te omskryf. / Mankind experiences an ecological crisis that is unprecedented because human beings now have it in their
power to destroy the creation. Therefore the ecological crisis is also an anthropological crisis. Seen from a
holistic perspective, this crisis, caused by the so-called mechanical worldview, calls for a radical change
in viewing the work of the Holy Spirit in creation and re-creation. Creation must be seen as a Trinitarian
process: the Father creates through the Son in the power of the Holy Spirit. It was the apparent absence of
the Holy Spirit in God's creation that led to the WCC theme at Canberra: "Come Holy Spirit, - Renew the
Whole Creation!"
This change and renewal is to be brought about by the Holy Spirit, who acts as the agent in creating a
"new creation". The Holy Spirit represents the personal presence of God in the cosmos, and not only recreates
God's people, but nature as well. The design of our world is to be God's kingdom. Humankind,
empowered by the Holy Spirit, must be builders and co-workers in a new creation. The purpose of this
dissertation is to discern the workings of the Spirit in those people, Christian and non-Christian, who
empowered by the Spirit, work to help sustain the creation. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th.(Systematic Theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15841
Date11 1900
CreatorsRaath, Steven
ContributorsVan Niekerk, E.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (vii, 141 leaves)

Page generated in 0.0029 seconds