Return to search

Storie en sprokie : 'n ondersoek na die sprokiesmotief in enkele populere Afrikaanse romans

Text in Afrikaans / In die verhandeling word die vergestalting van die sprokiemotief
in die tekste, Griet skryf 'n sprokie deur Marita van der Vyver
(1992) en Weerkaatsings - 'n sprokie deur Eleanor Baker (1984)
nagegaan. Die doel is om vas te stel op watter wyse hierdie
"kindgerigte" genre op die literere vlak van die volwasse leser
omvorm word. Om hierdie doel te bereik word eerstens 'n
begripsverkenning van die sprokie as epiese genre gedoen. In die
verkenning van die genre val die soeklig nie net op die Westerse
sprokie nie, maar daar word ook gefokus op die inheemse SuidAfrikaanse
sprokie.
Tweedens word aan die hand van hierdie teoretiese raamwerk 'n
noukeurige analise gemaak van die vergestalting van die
sprokiemotief binne die twee primere tekste. Die sprokieselemente
in Griet skryf 'n sprokie en Weerkaatsings - 'n sprokie word
uitgelig en die hantering daarvan vergelykend ondersoek / In the dissertation the manifestation of the fairytale motif in
the texts, Griet skryf 'n sprokie by Marita van der Vyver (1992),
and Weerkaatsings 'n sprokie by Eleanor Baker (1984) is
investigated. The purpose is to ascertain the manner in which
this "child-centred" genre is transformed on the literary level
of the adult reader. To achieve this goal, a conceptualization
of the fairytale as an epic genre is firstly undertaken. In the
exploration of the genre, the search light does not only focus
on the Western but also on the indigenous South African
fairytale.
Secondly, by means of this theoretical framework, a detailed
analysis is made of the manifestation of the fairytale motif in
the two primary texts. The elements of the fairytale in Griet
skryf 'n sprokie and Weerkaatsings - 'n sprokie are highlighted
and the handling thereof comparatively investigated / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15991
Date11 1900
CreatorsBrink, Malie Johanna
ContributorsRoos, H. M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (251 leaves)

Page generated in 0.0022 seconds