Return to search

Stiefvader as seksuele molesteerder

Text in Afrikaans / Die doel van die navorsingsondersoek na die stiefvader as sek­suele molesteerder van sy stiefdogter is om die probleem te beskryf, te verklaar en aanbevelings te doen aan instansies wat betrokke is by seksuele molestering. Die ondersoek was kwali­tatief van aard en die tegnieke van ongestruktureerde onder­ houdvoering en dokumentere studies is gebruik.By die beskrywing van die probleem is die kenmerke van die stiefgesin waarin seksuele molestering voorkom geidentifiseer. Dit was moeilik om die omvang van seksuele molestering in die stiefgesin te bepaal, weens onvolledige rekordhouding deur in­stansies. Aannames vanuit die literatuur het die ondersoek gerig en sek­suele molestering in die stiefgesin is verklaar aan die hand van die eienskappe van die sisteernbenadering. Navorser het bevind dat seksuele molesteerders swak sosiale verhoudings het en uit disfunksionele gesinne kom. Aanbevelings is gedoen ter voorkoming van seksuele molestering binne stiefgesinne. / The object of this research project, the stepfather as sexual molester of his stepdaughter, is to define and explain the problem, and to make recommendations to organisations concerned with sexual abuse. This exploration was qualitative and techniques of unstructured interviewing and documentary studies were employed. In defining the problem, the characteristics of the stepfamily in which sexual molesting occurs, are identified. It was difficult to determine the extent of sexual molesting in the stepfamily, because of the incomplete records of the organisations. Suppositions from literature directed the research on sexual abuse in the stepfamily, and are
explained on the basis of characteristics of the systems approach. Researcher found that sexual molesters have inadequate social relationships and come from dysfunctional families. Recommendations have been made for the prevention of sexual abuse in stepfamilies. / Criminology and Security Science / M.A. (Sosiale Wetenskappe (Kriminologie))

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16111
Date11 1900
CreatorsSteyn, Anna Martha Elizabeth
ContributorsSnyman, Hendrika Fransina, Grobbelaar, Mathys Mechiel
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (xii, 199 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds