Return to search

Ondersoek na en evaluering van die opvoedingsrol van die vader : 'n studie in tydsperspektief

Text in Afrikaans / In this dissertation an attempt has been made to study the past and in
particular the basic cultures of Western civilization (the ancient
Israelites, ancient Greeks, Romans and early Christians) in order to
investigate the educational role of the father.
In an examination of the past from a historic pedagogical perspective,
an endeavour has been made to compare the educational role of the
father during the ancient period to that of the father at present in
order to ascertain whether the past can possibly serve as "preceptor"
with regard to this contentious contemporary problem.
A chapter was devoted to each of the four aforementioned cultures in
which the father's educational role was disclosed. At the end of each
chapter a brief conclusion was reached pertaining to the field of
study.
In the last chapter a number of conclusions and recommendations with
regard to some of the factors which influenced the father's
educational role but which has immense significance for the
contemporary (as well as the future) period and consequently cannot be
ignored, were recorded. Matters such as theĀ· father's educational
responsibility, religious/devout support, moral-ethical education,
vocational preparation and the implementation/enforcement of
punishment and discipline were discussed so that the present state of
affairs with regard to these factors could be evaluated and compared
to that of the past. / In hierdie verhandeling is gepoog om by die verlede en wel by die
grondkulture van die Westerse beskawing (die oud-lsraeliete, antieke
Grieke, Romeine en vroee Christene) te gaan kers opsteek betreffende
die opvoedingsrol van die vader.
Deur die verlede vanuit 'n histories-pedagogiese ingesteldheid te
bevra, is daar gepoog om die verband tussen die opvoedingsrol van die
vader in die antieke tyd met die van die vader in die huidige tyd te
vergelyk in 'n paging om vas te stel of die verlede moontlik as
"leermeester" ten opsigte van die brandende kontempor~re vraagstuk kan
di en.
Aan elkeen van die vier genoemde kulture is 'n hoofstuk gewy waarin
die vader se opvoedingsrol onthul is en aan die einde van elke
hoofstuk is tot 'n kart samevattende gevolgtrekking met betrekking tot
die veld van ondersoek gekom.
In die laaste hoofstuk is 'n aantal gevolgtrekkings en aanbevelings
met betrekking tot enkele faktore wat die vader se opvoedingsrol
be1nvloed het maar wat groat segwaarde vir die huidige (sowel as
toekomstige) tyd het en dus nie negeer kan word nie, geboekstaaf. In
hierdie verband is aangeleenthede soos die vader se opvoedingsverantwoordel
ikheid, religieus/godsdienstige steungewing, moreelsedelike
opvoeding, beroepsvoorbereiding en die toepassing/handhawing
van tug en dissipline aan die orde gestel sodat die huidige toedrag
van sake met betrekking tot die genoemde faktore daarteen gespieel en
geevalueer kan word. / Educational Studies / M. Ed. (Historical Education)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16242
Date10 1900
CreatorsVan As, Karen Helen
ContributorsVerster, T. L.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (v, 152 leaves)

Page generated in 0.0828 seconds