Return to search

'n Perspektief op die beroepsbevrediging van grondvlak maatskaplike werkers

Text in Afrikaans / Hierdie studie is onderneem om te bepaal watter determinante 'n rol speel in die
beroepsbevrediging van grondvlak maatskaplike werkers en watter gehalte van die
werksleweprogramme benut kan word om dit aan te spreek. Tydens die empiriese fase
van die studie is 'n vraelys aan die maatskaplike werkers van die Vereniging vir
Liggaamlike Gestremdes (streek Wes-Kaap) gesirkuleer waarin aannames oor
beroepsbevrediging en gehalte van die werkslewe getoets is. Die response bevestig
'n hoer arbeidsomset as die gemiddelde, 'n behoefte aan billike en regverdige
vergoedingspakkette, bevorderingsgeleenthede, 'n werksomgewing wat werksekuriteit
bied en 'n gebrek aan inspraak in die leierskap en bestuurstyl van welsynsorganisasies.
Die rol wat die supervisor kan speel figureer sterk sowel as die behoefte aan gehalte
van die werksleweprogramme soos, deelnemende bestuur, sensitiwiteitsopleiding,
doelwitbestuur en spanwerk.
Enkele aanbevelings vvord aan administrateurs en supervisors gemaak oor die uitbou
van maatskaplike werkers se beroepsbevrediging en die benutting van gehalte van die
werksleweprogramme sodat arbeidsomset bekamp en koste-effektiwitet verhoog kan
word. / This study was undertaken to establish which determinants play a role in the job
satisfaction of direct service social workers and what quality of worklife programmes can
be utilised to address the problem. During the empirical phase of the study, a
questionnaire was circulated to social workers of the Association for the Physically
Disabled, Western Cape, in which suppositions regarding job satisfaction and quality
of worklife was tested. Responses confirmed the need for fair remuneration packages,
promotion opportunities, job security, a high labor turnover and a lack of participation
in the management of welfare organisations. The role of the supervisor figures strongly.
Quality of worklife programmes such as participatory management, sensitivity training,
management by objectives and teamwork are needed.
Suggestions are made to administrators and supervisors concerning the development
of job satisfaction and the utilisation of quality of worklife programmes to control labour
turnover and improve cost effectiveness. / Social Work / M. Diac. (Maatskaplike Werkrigting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16935
Date06 1900
CreatorsHendriks, Elma
ContributorsMalherbe, Blanche Regina
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vi, 134 leaves)

Page generated in 0.003 seconds