Return to search

Die kwantifisering van vergoeding vir verlies aan lewensgenietinge

Quantification of damages for loss of amenities of life is a difficult task
because there is no connection between enjoyment of life and money.
The court however has to compensate the plaintiff with money because
that is the only way of restitution.
In compensating the plaintiff the court will award a conservative
amount which is fair to both parties.
The court will take into account previous awards in comparable cases
but the personal circumstances of the plaintiff will form the background
of the assessment.
The intensity and duration of the loss of amenities of life, the plaintiff's
contributory negligence, his obligation to mitigate his loss, his ability
to cope with his loss and patrimonial damages tending to minimize the
loss of amenities of life are all factors to be taken into account in the
quantification process. / Die kwantifisering van die vergoeding vir die verlies aan lewensgenietinge
is 'n moeilike taak aangesien daar geen verband tussen
lewensgeluk and geld is nie. Die hof moet egter die eiser vergoed met
'n som geld aangesien dit die enigste manier van restitusie is.
By kwantifisering word die doel van die vergoedingsbedrag asook
billikheid en regverdigheid in gedagte gehou. Die hof sal eerder
konserwatief as wispelturig te werk gaan by kwantifisering.
Verder sal daar na vorige toekennings in vergelykbare gevalle gekyk
word, maar uiteindelik sal die omvang van die vergoedingsbedrag bepaal
word deur die persoonlike omstandighede van die eiser wat die
agtergrond van die kwantifiseringsproses sal vorm.
Die tydsduur en intensiteit van die verlies aan lewensgenietinge, die eiser
se bydraende nalatigheid, sy verpligting om skade te beperk, sy vermoe
om sy verlies te verwerk asook toekennings van 'n vermoensregtelike
aard is relevant by kwantifisering. / Mercantile Law / LL.M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17768
Date11 1900
CreatorsVan Tonder, Daniël Petrus
ContributorsPotgieter, J.M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (24 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds