1 |
Die kwantifisering van vergoeding vir verlies aan lewensgenietingeVan Tonder, Daniël Petrus 11 1900 (has links)
Quantification of damages for loss of amenities of life is a difficult task
because there is no connection between enjoyment of life and money.
The court however has to compensate the plaintiff with money because
that is the only way of restitution.
In compensating the plaintiff the court will award a conservative
amount which is fair to both parties.
The court will take into account previous awards in comparable cases
but the personal circumstances of the plaintiff will form the background
of the assessment.
The intensity and duration of the loss of amenities of life, the plaintiff's
contributory negligence, his obligation to mitigate his loss, his ability
to cope with his loss and patrimonial damages tending to minimize the
loss of amenities of life are all factors to be taken into account in the
quantification process. / Die kwantifisering van die vergoeding vir die verlies aan lewensgenietinge
is 'n moeilike taak aangesien daar geen verband tussen
lewensgeluk and geld is nie. Die hof moet egter die eiser vergoed met
'n som geld aangesien dit die enigste manier van restitusie is.
By kwantifisering word die doel van die vergoedingsbedrag asook
billikheid en regverdigheid in gedagte gehou. Die hof sal eerder
konserwatief as wispelturig te werk gaan by kwantifisering.
Verder sal daar na vorige toekennings in vergelykbare gevalle gekyk
word, maar uiteindelik sal die omvang van die vergoedingsbedrag bepaal
word deur die persoonlike omstandighede van die eiser wat die
agtergrond van die kwantifiseringsproses sal vorm.
Die tydsduur en intensiteit van die verlies aan lewensgenietinge, die eiser
se bydraende nalatigheid, sy verpligting om skade te beperk, sy vermoe
om sy verlies te verwerk asook toekennings van 'n vermoensregtelike
aard is relevant by kwantifisering. / Mercantile Law / LL.M.
|
2 |

3 |
Aspekte van skadevergoeding by gebruiksverliesBrand, Christiaan Burger 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / In the recent decision in Kellerman v South African Transport Services 1993 4 SA
872 (C) a claim for the loss of the use of a thing not utilised in the production of
income was apparently allowed for the first time in South African law. A number of
strict requirements were however set for such a claim.
For a considerable time a claim has been recognised in English and German law
even where a substitute was not hired and where the article was used for pleasure
purposes. It is submitted that this should also be the position in South African law
because the loss of the use of a thing per se has an independent value.
It is further submitted that the interest on capital value method (as per English law)
can be used as starting-point in the determination of quantum. A degree of flexibility
is necessary to ensure fairness and equity. / In die onlangse beslissing in Kellerman v South African Transport Services 1993 4
SA 872 (K) is daar klaarblyklik die eerste maal in die Suid-Afrikaanse reg 'n eis om
skadevergoeding weens gebruiksverlies van 'n saak wat nie in die produksie van
inkomste gebruik is nie erken. Die hof stel egter 'n aantal streng vereistes vir so 'n
eis.
'n Eis word al 'n geruime tyd in die Engelse en Duitse reg erken selfs waar 'n
substituut nie gehuur is nie en waar sake bloot vir plesierdoeleindes gebruik is. Daar
word submitteer dat dit ook die posisie in die Suid-Afrikaanse reg behoort te wees
aangesien gebruiksverlies opsigself 'n selfstandige waarde het.
Dit word verder aangevoer dat die rente-op-kapitaalwaarde-metode (soos in die
Engelse reg) gebruik kan word as 'n uitgangspunt by kwantumbepaling. Ter wille van
redelikheid en billikheid behoort die maatstaf 'n mate van buigsaamheid te he. / Private Law / LL. M.
|
4 |

5 |
Remedies van 'n versekeraar in geval van wanvoorstelling en waarborgbreuk deur 'n versekerdeVisser, Hendrik Matthys Pieter 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / In die skripsie word gekyk na die remedies van 'n versekeraar by
wanvoorstelling (nie-openbaring) en waarborgbreuk deur 'n versekerde
en veral die beperking van die versekeraar se kansellasiereg.
Die klem sal egter val op die remedies by waarborgbreuk
omdat versekeraars veel meer daarop steun.
Die volgende voorstelle word gemaak. 'n Kansellasiereg behoort
in die geval van wanvoorstelling (nie-openbaring) nie verleen te
word as die versekeraar nogtans, met kennis van die ware feite,
sou kontrakteer nie. By verbreking van bevestigende waarborge
behoort 'n kansellasiereg toegestaan te word as die waarborgbreuk
die betrokke versekeraar se berekening van die risiko redelikerwys
geraak het maar nie as die versekeraar nogtans sou kontrakteer
nie. By voortdurende waarborge behoort kansellasie beskikbaar
te wees as die waarborgbreuk die skade redelikerwys veroorsaak
het. 'n Skadevergoedingseis behoort beskikbaar te wees waar
'n versekeraar nie kan of wil kanselleer nie. / The remedies of an insurer, in the event of misrepresentation
(non-disclosure) and breach of warranty by an insured are
discussed, particularly limiting the insurer's right to cancel.
The emphasis is on the remedies applicable to breach of warranty
because insurers use these more frequently.
The following solutions are suggested. An insurer should not be
allowed to cancel in the event of misrepresentation (nondisclosure)
if it would still have concluded the contract,
knowing the truth. In the event of affirmative warranties a
right to cancel should be available if breach of warranty
reasonably affected the particular insurer's assessment of the
risk, but not if the contract would still have been concluded.
In the event of promissory warranties, cancellation should only
be available if breach of warranty reasonably caused the loss.
A claim for damages should be available if an insurer can not or
does not wish to cancel. / Private Law / LL.M.
|
6 |

Page generated in 0.0173 seconds