Return to search

The influence of dogma on the evolution of the Russian education system : a study in time perspective

Education systems are influenced by belief systems. Russia has throughout its history been guided by two rigid dogmatic belief systems:
• the Russian Orthodox Church
• the Communist ideology
While other influences also prevailed, notably autocracy, humanism and
nationalism, these were secondary to the dogma of the Church in the
centuries preceding the Revolution in 1917. Autocracy could be regarded as an outflow of the dogma of the Church, which had established its links with the ruling elite early in its history, whereas the others originated from other sources and for other reasons.
This study in the history and development of the Russian education system traces its origins back into the inchoate beginnings of the Russian nation and attempts to show how:
• the Zeitgeist of a particular era led to the development of a particular
dogmatic belief system
• the Zeitgeist and the dogmatic beliefs influenced the figures who
determined educational policies and reforms / Onderwysstelsels word be"invloed deur 'n bepaalde denksisteem. So
byvoorbeeld is Rusland deur die geskiedenis deur rigiede dogmatiese
denksisteme gelei. Gelyklopend daarmee was daar ook ander denksisteme wat 'n invloed op die Russiese denke uitgeoefen het. lnvloede soos outokrasie, humanisme en nasionalisme was egter sekonder tot die dogmatiese invloede van die Kerk in die eeue voor die Rewolusie van 1917.
Outokrasie kan weliswaar as 'n uitvloeisel van die dogma van die Kerk , wat vroeg in die Russiese geskiedenis 'n verbintenis met die regerende elite gesmee het, beskou word.
Die onderhawige studie oor die ontwikkeling en verloop van die Russiese
opvoedstelsel vind sy oorsprong in die beginjare van die Russiese volk en
poog om aan te toon hoe:
• die Zeitgeist van 'n bepaalde era tot bepaalde dogmatiese denksisteme
gelei het
• die Zeitgeist en dogmatiese denksisteme 'n invloed op die
opvoedingsdenke en onderwyshervormings van bepaalde historiese
figure in die Russiese verlede uitgeoefen het. / Educational Studies / M. Ed. (History of Education)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15827
Date02 1900
CreatorsPrice, H. Christine
ContributorsVan Niekerk, S. L. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xvii, 253 leaves)

Page generated in 0.0019 seconds