Return to search

Wetgewing teen elektroniese betreding

Text in Afrikaans / Parralel met die snelle groei van rekenaartegnologie en die groteiwordende rol wat rekenaars in ans
alledaagse lewe speel, is daar ongelukkig 'n toename in die misbruik van rekenaars. Benewens die
wyses om rekenaarmisbruik by wyse van remedies in die siviele reg aan te spreek, is dit hoofsaaklik
die taak van die strafreg om sodanige misbruik te kriminaliseer en deur middel van straf sulke
misbruik te voorkom en oortreders af te skrik. Uit 'n ontleding van die Suid-Afrikaanse strafreg het dit
geblyk dat bestaande misdrywe, beide gemeenregtelik en statuter, nie voldoende rekenaarmisbruik
kan kriminaliseer en aanspreek nie. Wetgewing blyk die mees gepaste optossing te wees. Uit 'n
regsvergelykende studie van die hantering van rekenaarmisbruik in jurisdiksies waar die wetgewer
verskillende benaderings toegepas het, het dit geblyk dat die mees gepaste wyse om
rekenaarmisbruik te kriminaliseer sal wees om ongemagtigde rekenaarbetreding as moedermisdaad
te bestraf aangesien dit die fondament is waarop enige verdere misbruik van 'n rekenaar gebaseer
word. Daarbenewens moet verdere meer spesifieke misbruikshandelinge wyd omskryfword as
misdrywe, ten opsigte van meer emstige misbruik na betreding van 'n rekenaar / Parallel with the growth in computer technology and increasing use of computers, there has been
an increase in computer misuse. In addition to addressing different methods of computer misuse in
terms of civil law remedies, it is mainly the task of the criminal law to criminalise such misuse, prevent
computer misuse and deter offenders by means of punishment. It was clear from a study of South
African criminal law that existing offences, both statutory and in terms of the common law, do not
criminalise and address computer misuse effectively. It therefore seems that legislation would be the
most appropriate solution. It appeared from a comparative study of jurisdictions where legislators
approach computer misuse differently, that the most effective way of criminalising computer misuse
would be to criminalise una1,1thorised computer accessing as basic offence. In addition thereto more
specific further acts of serious computer misuse, defined broadly, should be criminalised / Criminal & Procedural Law / LL.M. (Criminal & Procedural Law)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16234
Date11 1900
CreatorsUlrich, Neil.
ContributorsVan Der Merwe, D. P.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (iii, 43 leaves)

Page generated in 0.0152 seconds