Return to search

Vigs-voorkoming as 'n funksie van primêre gesondheidsorg

Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / VIGS is 'n gesondheidsprobleem wat 'n impak uitoefen op alle gebiede in die samelewing. Voorkoming is die enigste vorm van bekamping. As gevolg hiervan, word VIGS-voorkoming binne die funksies van primere gesondheidsorg geplaas. Die persoon wat die funksies van primere gesondheidsorg uitoefen, is die gemeenskapsgesondheidswerker. Binne hierdie raamwerk is die terme primere gesondheidsorg, gemeenskapsgesondheidswerker en VIGS bespreek en die onderlinge interaksie is aangetoon. Die opleiding wat die gemeenskapsgesondheidswerker op VIGS-gebied ondergaan, is meegemaak. Die prioriteite wat op
nasionale, provinsiale en plaaslike vlak bestaan is deur middel van onderhoude nagevors. Die effektiwiteit van die VIGS-voorkomingsboodskap soos oorgedra deur die gemeenskapsgesondheidswerker is tydens 'n inligtingsessie van hoerskoolleerlinge bepaal. Gevolgtrekkings en aanbevelings is in elk van bogenoemde gevalle gemaak. VIGS-voorkomingsinisiatiewe is nog in die kinderskoene in Suid-Afrika, maar het 'n belangrike rol te speel. / AIDS is a health problem that impacts on all societal spheres. Prevention is the only form of combat. Therefore, AIDS prevention falls within the functions of primary health care. The person performing these functions is the community health worker. Within this framework the terms primary health care, community health worker and AIDS were discussed and their interrelatedness illustrated. A session during which community health workers
received training in aspects of AIDS was attended. Priorities existing at national, provincial and local levels were researched through interviews. The effectiveness of the community health worker in spreading the AIDS prevention message was determined during an information session for secondary school pupils. Conclusions and recommendations were made in each of these cases. AIDS prevention initiatives are still in its infancy in South Africa, but has an important role to play. / Health Studies / M.A. (Ontwikkelingsadministrasie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17063
Date06 1900
CreatorsKellerman, Anso
ContributorsSwanepoel, Hennie
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xiii, 232 leaves)

Page generated in 0.0028 seconds