Return to search

Tweedimensionele stilbeelde in 'n multimediapakket in tersiêre afstandsonderrig : didaktiese riglyne

Summaries in Afrikaans and English / The transformative mission of the White Paper on Education (1995: 19) states that the South
African education system is moving towards a single, national, non-racial system where all
people are offered equil opportunities. Demographic and other changes make particular
demands on the education system. The HSRC (1987:54) claim that distance edcation is
increasingly viewed as a possible solution for educational problems.
The literature study aims to motivate, from an andragogic-didactical perspective, the use of
two-dimensional silent images in study material.
A literature study was also undertaken on the perception of silent images and the elements
involved in the perception of depth, movement, size, colour, etc., from which certain didactic
guidelines were deducted with a view to the design of silent images.
The ability of distance education students to identify the elements above, was emperically
researched. The validity of the didactic guidelines were verified in this phase. / Die transformatiewe missie van die Witskrif vir Onderwys (1995: 19) stel dit dat die
Suid-Afrikaanse onderwysstelsel oorgaan na 'n "enkele nasionale, nie-rassige stelsel"
waar daar gelyke geleenthede vir aile mense gebied word. Demografiese en ander veranderinge
stel besondere eise aan die onderwysstelsel. Die RGN (1987: 54) stel dit dat
afstandsonderrig al meer as 'n moontlike oplossing gesien vir die onderwysprobleme.
Die literatuurstudie het dit ten doe! om die gebruik van tweedimensionele stilbeelde in
studiemateriaal in die Suid-Afrikaanse situasie andragogies-didakties te fundeer.
'n Literatuurstudie oor die persepsie van stilbeelde en die elemente wat betrokke is by
die persepsie van diepte, beweging, grootte, kleur, ens. is gedoen waaruit sekere
didaktiese riglyne met die oog op die ontwerp van stilbeelde gestel is.
Die afstandsonderrigstudente se vermoe om bogenoemde elemente waar te neem, was
empiries nagevors. Die geldigheid van die didaktiese riglyne is tydens hierdie fase
geveri fireer. / Educational Studies / M. Ed. (Didaktiek)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17345
Date11 1900
CreatorsBlignaut, Ernst Philippus
ContributorsDe Munnik, E. O. (Evert O.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xiv, 201, 46 leaves) : illustrations

Page generated in 0.01 seconds