Return to search

'n Metabletiese ondersoek na Bruin professionele onderwysverenigings en onderwysvakbonde in the RSA met spesifieke verwysing na hul eenheidstrewe in die onderwys

Text in Afrikaans / Organised trade unionism in the South African education
sector is a new phenomenon. In this study the emergence and development of Coloured professional
teacher associations and teacher trade unions is researched. Although Coloured teacher associations
like the Teachers' League were great exponents of professionalism, they nevertheless showed
characteristics of modern trade unionism.
The development of Coloured professional teacher associations and trade unions is discussed
against the background of their quest for teacher unity in South Africa. Since the establishment of
the Teachers' League in 1913, the policy of Coloured teacher organizations on teacher unity
underwent a remarkable change from mainly ethnic teacher unity (1913-1969) to unity across ethnic
divisions (since the late seventies). This policy shift is contextualised in the ever changing
political, social and economic milieu in South Africa.

Finally recommendations on the professional teacher association enterprise and teacher trade
unionism in South Africa is given. / Die georganiseerde vakbondwese in die Suid-Afrikaanse onderwys is 'n nuwe verskynsel. In die
studie is die ontstaan en ontwikkeling van die Bruin onderwysverenigingsbedryf en
onderwysvakbondwese in Suid­ Afrika nagevors. Alhoewel die vroeere Bruin professionele
onderwysverenigings soos die Teachers' League 'n sterk professionle karakter getoon het, het hulle
kerumerke van die moderne vakbondwese, veral ten aansien van hul salarisonderhandelinge met
onderwysowerhede, geopenbaar wat deurgaans in die verhandeling belig is.

Die metabletiese ondersoek na Bruin professionele onderwysverenigings en -vakbonde is onderneem
teen die agtergrond van hul etniese en nie-etniese eenheidstrewe in die onderwys. Die eenheidstrewe
van Bruin onderwysersverenigings het 'n merkwaardige verruiming sedert die onstaan van die TLSA in
1913 ondergaan - 'n aspek wat in die lig van die deurlopende veranderende sosiale, politieke en
ekonomiese klimaat in Suid-Afrika belig is.

Ten slotte word aanbevelings ten opsigte van die onderwysverenigingsbedryf en die
onderwysvakbondwese in die nuwe Suid-Afrika gemaak. / Educational Studies / M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17539
Date11 1900
CreatorsMuller, Gregorius Daniel
ContributorsVan Zyl, A. E.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (334 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds