Return to search

Kassifikasie en toelaatbaarheid van video- en oudiobande as getuienis / The classification and admissibility of video and audio tape recordings

Getuienis voortgebring deur middel van 'n toestel of apparaat (soos byvoorbeeld 'n
foto) kan 6f as reele getuienis 6f as dokumentere getuienis, 6f as albei
aangebied word.
Die doel waarvoor dit aangebied word, bepaal die toelaatbaarheidsvereiste(s).
Oudio- en Videobande as getuienis word vir doeleindes van bespreking oor dieselfde kam
geskeer aangesien daar prinsipieel nie 'n onderskeid is nie.
'1 am unabk to see any difference, in principk, between the admissibility of
an audio tape recording and a video tape recording" rull Milne rp in S v
Ramgobin and Others 1986 (4) SA 117 (N) p 129 I.
Huidiglik is daar in die Suid-Afrikaanse reg nie eenstemmigheid ten opsigte van die
klassifikasie en/of toelaatbaarheidsvereistes van toestelle en apparate, soos
byvoorbeeld videos, nie.
In die bespreking wat volg sal gekyk word na die nodigheid van 'n klassifikasie en wat
die omvang van toelaatbaarheidsvoorskrifte behoort te wees, in 'n akkusatoriese
strafprosesstelsel soos die van Suid-Afrika en die Anglo-Amerikaanse regstelsels. / Criminal & Procedural Law / LLM

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17739
Date03 1900
CreatorsVan Niekerk, J. P.
ContributorsSchmidt, C. W. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (41 leaves)

Page generated in 0.002 seconds