Return to search

Ontwikkeling van eksamineringspraktyke in die skole van Suidwes-Afrika / Namibiƫ : 'n histories-opvoedkundige ondersoek en evaluering

Eksamineringspraktyke in skole in Namibie is die fokuspunt van hierdie studie.
'n Historiese ondersoek is ingestel na die bree, algemene eksamenstelsels van die verlede.
Op grond van die tekortkominge en gebreke van die Kaaplandse Onderwysdepartement-eksamenstelsel,
is die noodsaaklikheid en wenslikheid van die herbeplanning en verbetering van
die eksamenstelsel uitgelig.
Daar is gefokus op die HIGHERIINl'ERNATIONAL GENERAL CERTIFICATE OF
SECONDARY EDUCATION-eksamenstelsel, ten einde vas te stel of algemene erkende
opvoedkundige beginsels, prosedures en werkswyses tot op datum in die eksamenstelsel vergestalt
is.
'n Uitvloeisel van die bevindings in hierdie studie is dat die huidige eksamenstelsel tekortkominge
weerspieel, maar dat die historiese beperkinge oorbrug kan word
Die afleiding word gemaak dat alle onderwysbelanghebbendes moet saamwerk aan
verbeteringstrategiee ten opsigte van die huidige eksamenstelsel.
Die hoop word uitgespreek dat die hele eksamenstelsel so spoedig moontlik, maar na deeglike beplanning, volledig sal verinheems. / Examination practices in schools in Namibia is the focal point of this study.
An historical research has been done into the general examination systems of the past
On account of the shortcomings and constraints of the Cape Education Deparbnent examination
system, the necessity and desirability of the restructuring and betterment of the examination system
is highlighted.
The emphasis is put on the HIGHER/ INI'ERNATIONAL GENERAL CERTIFICATE OF
SECONDARY EDUCATION to determine whether generally accepted educational principles,
procedures and methods have been embodied in the examination system.
The present Namibian examination system is still insufficient. However, much can be done to
overcome the historical constraints.
The conclusion was reached that each and every stakeholder should work together to devise
strategies for the betterment of the examination system.
The author trusts that the whole examination system will, as soon as possible but after thorough
planning, become totally indigenous. / Educational Studies / M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17903
Date06 1900
CreatorsApril, Roderick Graham
ContributorsVan Niekerk, E. J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (x, 129 leaves)

Page generated in 0.0112 seconds