Return to search

Assessering van die kind in die statutêre proses: `n gestaltbenadering

Summary in Afrikaans and English / Although the rights of children in South Africa are being regulated by legislation, statistics prove that statutory services on behalf of children annually increase. Scientific accountable information regarding the child can be obtained by the assessment of the child. The purpose of this investigation was to identify the gaps in the existing assessment guidelines, as well as the needs of social workers regarding assessments. The sequential exploratory strategy was utilized, as quantitative data supported qualitative findings.

The investigation showed that minimal assessment literature is available in South Africa and internationally, although assessment is the basis evidence of the social worker. The biggest gap in assessment guidelines is that assessment does not carry weight in the court. There is a need for social workers to be trained in relevant assessment skills based on a specific frame of reference.

Gestalt therapy can provide a suitable theoretical frame of reference for assessment, and can serve as scientific foundation for social workers during the statutory process. A framework for an assessment guideline was thus proposed. / Ten spyte daarvan dat die regte van kinders in Suid-Afrika deur wette gereguleer word, bewys statistiek
dat statutere dienste aan kinders jaarliks toeneem. Wetenskaplik verantwoordbare inligting ten opsigte
van die kind kan bekom word deur die kind te assesseer. Die doel van hierdie ondersoek was om
leemtes wat in bestaande assesseringsriglyne is vas te stel, asook die behoeftes wat by maatskaplike
werkers ten opsigte van assessering bestaan. Die opeenvolgende verkennende strategie is tydens
hierdie ondersoek gevolg, aangesien kwantitatiewe data gebruik is om die kwalitatiewe bevindings te
ondersteun.
Die ondersoek het getoon dat min literatuur ten opsigte van assessering in Suid-Afrika en internasionaal
beskikbaar is, ten spyte daarvan dat assessering die basis van die getuienis van die maatskaplike
werker vorm. Die grootste leemte wat in assesseringsriglyne ge'identifiseer is, is die feit dat assessering
nie gewig in die hof dra nie. 'n Behoefte ten opsigte van opleiding in toepaslike assesseringsvaardighede
vanuit 'n spesifieke teoretiese verwysingsraamwerk bestaan.
Gestaltterapie kan 'n teoretiese verwysingsraamwerk vir assessering bied en kan dien as wetenskaplike
fundering vir optrede van maatskaplike werkers tydens die statutere proses. 'n Raamwerk vir 'n
assesseringsriglyn is voorgestel. / Social Work / M. Diac. (Play Therapy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1793
Date30 November 2004
CreatorsVerster, Blanche
ContributorsVan Heerden, M. (Dr.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xiii, 169 leaves)

Page generated in 0.0065 seconds