Return to search

Outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie

Text in Afrikaans / This thesis offers a case illustration where autonomy as explanatory construction
is described from ecosystemic thinking.
Certain important constructions with the emphasis on autonomy are discussed.
The focus is on a family in which incest occurred. Some possible patterns in
such families are discussed.
The content is presented in the form of a play in four acts, namely:
Act 1 : The incest relationship
Act 2: The disclosure of the secret
Act 3: The involvement of the people concerned
Act 4: The involvement of the helping professions
The autonomy of the incestuous family and the way in which conservation is
manifested is described.
The research applies the theory to describe the process of an incest drama in
one family. Conclusions and recommendations are applied to the general social
work practice. / Hierdie verhandeling bied 'n illustrasie waar outonomie as verduidelikende
konstruksie vanuit ekosistemiese denke in 'n gevallestudie beskryf word.
Sekere belangrike konstruksies van ekosistemiese denke, met die klem op
outonomie, word bespreek. Die fokus is verder ook op 'n gesin waarin ยท
bloedskande voorkom en enkele moontlike patrone in hierdie gesinne word
bespreek. Die inhoud word in die vorm van 'n drama wat in vier bedrywe
uitgespeel word, aangebied, naamlik:
Die 1e Bedryf: Die Bloedskande-verhouding
Die 2e Bedryf: Die Bekendmaking van die geheim
Die 3e Bedryf: Die Reaksie van die persone betrokke
Die 4e Bedryf: Die Betrokkenheid van die helpende professies
Die outonomie van die bloedskandegesin en hoe daar konservering in
bogenoemde vier bedrywe voorkom, word beskryf. Daar word ook gefokus op
die outonomie van die navorser en die professionele persone betrokke.
Die teorie is toegepas in die navorsing om die proses van 'n bloedskandedrama
van een
Die teorie is toegepas in die navorsing om die proses van 'n bloedskandedrama
van een gesin volledig te beskryf. Gevolgtrekkings en aanbevelings dui op die
bruikbaarheid in die algemene maatskaplike werk praktyk. / Social Work / M.A. (Social Sciences)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/18176
Date03 1900
CreatorsMatthysen, Maria Elizabeth
ContributorsSpies, G.M
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (v, 87 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds