Return to search

Die inheemse deliktereg van die Bakwena Ba Mogopa van Hebron in die ODI 1 distrik

Abduction / Adultery / Assault / Constitution / Defamation / Delict / Grounds of justification / Indigenous law / Intention / Legal maxims / Legal system / Legal values / Living law / Malicious damage to property / Negligence / Rape / Remedies / Seduction / Theft / Trespass / Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / In die studie word bepaal of die verskynsel wat algemeen as delik
getipeer word, bekend is aan die inheemse reg en of daar na inheemse
deliktereg in die gewone sin van die woord verwys kan word.
Aangesien die lewende reg van 'n groep beinvloed kan word deur die
mate van verwestersing wat plaasgevind het, is 'n mikrostudie in 'n
semistedelike gebied gedoen ten einde te bepaal of eie waarde-oordele
verplaas en vervang word wanneer daar van Westerse regsinstellings
gebruik gemaak word.
lnligting is ingesamel deur middel van gesprekvoering met 'n paneel
van kundige mans en vrouens en is getoets aan beskikbare literatuur.
Daar is gepoog om nie net die regsbeginsels te identifiseer en te
omskryf nie, maar om ook kennis te neem van daardie
kultuurinstellings en sosiale prosesse wat buite die reg funksioneer. Alhoewel dit moontlik is om die algemene beginsels van 'n delik te
identifiseer asook die verskeie subjektiewe regte waarop inbreuk
gemaak kan word, moet die eiesoortige aard daarvan deurentyd in
gedagte gehou en verreken word teen die ongespesialiseerde aard van
die inheemse reg.
Daar is gevind dat die inheemse deliktereg van die bestudeerde groep
duidelike tekens toon van aanpassings by nuwe omstandighede, maar
tog met behoud van beproefde regsbeginsels en menslike waardes. / This study ascertains whether the phenomenon typified as indigenous
law of delict is known to indigenous law and whether reference may
be made to indigenous law of delict in the usual sense of the word.
As the living law may be influenced by the measure of westernisation
that took place, a micro study has been carried out in a semi-urban
area in order to ascertain whether own value judgments are replaced
or substituted when Western legal institutions are used.
Information has been collected by way of interviews with a panel of
knowledgeable men and women and controlled by reference to
available literature. An attempt was made not only to identify and
define legal principles, but also to take note of those cultural
institutions and social processes functioning outside the law.
Although it is possible to identify the general principles of delict as
well as several subjective rights that may be infringed, the peculiar
nature of delict must be borne in mind and set off against the unspecialised nature of indigenous law.
The indigenous law of delict shows clear signs of adaptation to new
circumstances, but there is evidence of the retention of proven legal
principles and human values. / Private Law / L.L. D.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/18714
Date11 1900
CreatorsVan der Merwe, Emily
ContributorsWhelpton, Frances Pieter van Ravenswaay
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (viii, 270 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds