Return to search

Aspekte van oorganklikheid in Afrikaans

Verhandeling ingelewer vir die graad Magister Artium in die Lettere an Wysbegeerte aan die Universiteit van Zululand, = Dissertation submitted for the degree of Master of Arts in Philosophy in the Faculty of Arts at the University of Zululand, 1995. / Afri: = In bierdie verbandeling word bepaalde aspekte van oorganklikbeid in Afrikaans
ontleed. Hoewel akademiese bandboeke, pedagogiese grammatikas en woordeboeke
infonnasie oor oorgankl~eid bevat, word die begrip nfu-ens sistematies uiteengesit
me.
In die eerste boofstuk word On prinsipiele verantwoording gemaak vir die
bestudering van oorganklikbeid in Afrikaans. Nadat daar in die ·tweede boofstuk On
saaklike uiteensetting gegee is van die prinsipes waarop die kognitiewe grammatika
berus, bied die derde boofstuk On oorsig van die sienings wat gevestigde Engelse en
Afrikaanse grammatikabronne buldig oor oorganklikbeid.
Die vierde en vyfde boofstukke gee onderskeidelik uiteensettings van die
rolgrammatika as benadering om oorganklikbeid te bestudeer en die gestaltgrondslag
waarvolgens entiteite binne On gebeure-opset waargeneem word tydens die aansetfase
van roltoekenning.
In die sesde boofstuk word die onoorganklike en oorganklike werkwoorde van
letterlike gebeure bebandel. In boofstuk sewe word die gevolgtrekkings van die
ondersoek aangebied. = Engl: Various aspects of transitivity in Afrikaans are analyzed in this dissertation. While academic handbooks, pedagogic grammars and dictionaries contain information regarding transitivity there is no source where it is presented systematically.
The first chapter motivates the need for such a research project on transitivity in Afrikaans. The second chapter sketches the tenets underlying cognitive grammar. The third chapter reviews the way in which various English and Afrikaans textbooks approach transitivity.
The fourth chapter details the way in which transitivity is dealt with in cognitive grammar. The fifth chapter deals with the gestalt perceptions that people form of entities during the onset phase of semantic role designation.
Chapter six deals with Afrikaans intransitive and transitive verbs of literal events while the conclusions arrived at in the course of this project arc presented in chapter seven.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uzulu/oai:uzspace.unizulu.ac.za:10530/795
Date January 1995
CreatorsZulu, Sylvia Phiwani
ContributorsKlopper, R.M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatapplication/pdf

Page generated in 0.0719 seconds