Department of Historical Studies
Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841
Abstract
dc:description.abstractDeur hierdie verhandeling is 'n poging aangewend om lig ts werp op die vroeë geskiedenis van een van die oudste buitedistrikte van ons land. Buirski het met sy M.A.-verhandeling "The Barrys and the Overberg,", 'n gedeelte van die geskiedenis van hierdie gebied gedek. So ook het Burrow met sy werk "Overberg Outspan" sekere aspekte van die geskiedenis van hierdie groot en uitgestrekte gebied behandel. Daar word gehoop dat hierdie verhandeling 'n verdere bydrae sal lewer tot kennis van die gebied anderkant die Hottentots-Bollandberge - die Overberg. Die tydvak 1828 tot 1841 is om die volgende redes gekies: Die jaartal 1828 dagteken die aanvang van die administrasie van die buitedistrikte in ooreenstemming met die bepalings soos neergelê deur die Regsoktrooi van 1828. Die einddatum 1841 sluit die tydperk van Harry Rivers as siviele kommissaris van Swellendam af; die periode 1798-1825 is behandel deur 'n M.Th.-verhandeling van ds. J.Fourie.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Department of Historical Studies
- Year dc:date.issued
- 1974
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Stopforth, James Arban
- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Davey, A M
Subjects
dc:subject × 1Rights
- Language dc:language.iso
- eng
Identifiers
dc:identifier.*- Dc Identifier Apacitation
- Stopforth, J. A. (1974). <i>Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/16628
- Dc Identifier Chicagocitation
- Stopforth, James Arban. <i>"Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies, 1974. http://hdl.handle.net/11427/16628
- Dc Identifier Citation
- Stopforth, J. 1974. Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841. University of Cape Town.
- Dc Identifier Ris
- TY - Thesis / Dissertation AU - Stopforth, James Arban AB - Deur hierdie verhandeling is 'n poging aangewend om lig ts werp op die vroeë geskiedenis van een van die oudste buitedistrikte van ons land. Buirski het met sy M.A.-verhandeling "The Barrys and the Overberg,", 'n gedeelte van die geskiedenis van hierdie gebied gedek. So ook het Burrow met sy werk "Overberg Outspan" sekere aspekte van die geskiedenis van hierdie groot en uitgestrekte gebied behandel. Daar word gehoop dat hierdie verhandeling 'n verdere bydrae sal lewer tot kennis van die gebied anderkant die Hottentots-Bollandberge - die Overberg. Die tydvak 1828 tot 1841 is om die volgende redes gekies: Die jaartal 1828 dagteken die aanvang van die administrasie van die buitedistrikte in ooreenstemming met die bepalings soos neergelê deur die Regsoktrooi van 1828. Die einddatum 1841 sluit die tydperk van Harry Rivers as siviele kommissaris van Swellendam af; die periode 1798-1825 is behandel deur 'n M.Th.-verhandeling van ds. J.Fourie. DA - 1974 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1974 T1 - Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841 TI - Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841 UR - http://hdl.handle.net/11427/16628 ER -
- Dc Identifier Vancouvercitation
- Stopforth JA. Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies, 1974 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/16628