Department of Social Development
Die terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk
Abstract
dc:description.abstractDie doelstellings van die ondersoek kan soos volg kortliks saamgevat word: 1. Om 'n analitiese onderskeiding te maak van die begrippe groepberaad en groepterapie, en aan te toon dat groepberaad, soos deur maatskaplike groepwerkers beoefen, 'n terapeutiese strekking het; 2. Om groepberaad as 'n proses van maatskaplike groepwerk te omskryf; 3. Om, deur groepberaad met vroulike alkoholiste te onderneem, die metodiek van groepberaad te illustreer; 4. Om die terapeutiese kragte wat terapeutiese verandering in 'n beraadgroep teweegbring, te identifiseer en te omskryf; en 5. Om die aard van terapeutiese verandering en die evaluasie daarvan, kortliks te bespreek.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Department of Social Development
- Year dc:date.issued
- 1976
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Wiese, Annaleen Christine
- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Helm, Brunhilde
Subjects
dc:subject × 2Rights
- Language dc:language.iso
- eng
Identifiers
dc:identifier.*- Dc Identifier Apacitation
- Wiese, A. C. (1976). <i>Die terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/18049
- Dc Identifier Chicagocitation
- Wiese, Annaleen Christine. <i>"Die terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1976. http://hdl.handle.net/11427/18049
- Dc Identifier Citation
- Wiese, A. 1976. Die terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk. University of Cape Town.
- Dc Identifier Ris
- TY - Thesis / Dissertation AU - Wiese, Annaleen Christine AB - Die doelstellings van die ondersoek kan soos volg kortliks saamgevat word: 1. Om 'n analitiese onderskeiding te maak van die begrippe groepberaad en groepterapie, en aan te toon dat groepberaad, soos deur maatskaplike groepwerkers beoefen, 'n terapeutiese strekking het; 2. Om groepberaad as 'n proses van maatskaplike groepwerk te omskryf; 3. Om, deur groepberaad met vroulike alkoholiste te onderneem, die metodiek van groepberaad te illustreer; 4. Om die terapeutiese kragte wat terapeutiese verandering in 'n beraadgroep teweegbring, te identifiseer en te omskryf; en 5. Om die aard van terapeutiese verandering en die evaluasie daarvan, kortliks te bespreek. DA - 1976 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1976 T1 - Die terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk TI - Die terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk UR - http://hdl.handle.net/11427/18049 ER -
- Dc Identifier Vancouvercitation
- Wiese AC. Die terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1976 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/18049