Afrikaans and Netherlandic Studies
Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers
Abstract
dc:description.abstractRiana Scheepers se prosawerk sluit deur die fokus op die vrou, gesien vanuit die perspektief van die vrou, aan by die feministiese literatuur, en maak derhalwe 'n feministiese literatuurbenadering van haar werk moontlik. Haar oeuvre, vanaf Die ding in die vuur (1990), tot en met Die heidendogters jubel (1995), lewer 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse vroueliteratuur van die afgelope dekade. In die tematiese ondersoek na die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid is die ginokritiek van die Anglo-Amerikaanse feminis, Elaine Showalter, asook die sogenaamde mites wat in groot mate die gedrag van mans en vroue in die samelewing reel, as teoretiese uitgangspunt geneem. Met die feminisme en die gesosialiseerde opvattings oar die rolle van die geslagte as agtergrond, val die fokus op die vrou se stryd om te oorleef in 'n manlik-gedomineerde samelewing. Hierdie oorlewingstryd word veral geopenbaar in die vrou se verhouding met die man in 'n liefdes- of seksuele verhouding, maar raak ook haar posisie as vrou binne die breer sosiale konteks en haar verhouding met die man in die samelewing. As gevolg van die ongelyke magsverhouding tussen die geslagte waar die vrou in haar verhoudings met die man voortdurend konflik tussen weerloosheid en weerbaarheid. Hierdie spanning is 'n deurlopende tema in Scheepers se werk en die klem val deurgaans op die vergestalting daarvan.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Afrikaans and Netherlandic Studies
- Year dc:date.issued
- 1996
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Van Zyl, Anita Johanna
- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Van der Merwe, Chris N
Subjects
dc:subject × 1Rights
- Language dc:language.iso
- afr
Identifiers
dc:identifier.*- Dc Identifier Apacitation
- Van Zyl, A. J. (1996). <i>Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/19808
- Dc Identifier Chicagocitation
- Van Zyl, Anita Johanna. <i>"Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1996. http://hdl.handle.net/11427/19808
- Dc Identifier Citation
- Van Zyl, A. 1996. Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers. University of Cape Town.
- Dc Identifier Ris
- TY - Thesis / Dissertation AU - Van Zyl, Anita Johanna AB - Riana Scheepers se prosawerk sluit deur die fokus op die vrou, gesien vanuit die perspektief van die vrou, aan by die feministiese literatuur, en maak derhalwe 'n feministiese literatuurbenadering van haar werk moontlik. Haar oeuvre, vanaf Die ding in die vuur (1990), tot en met Die heidendogters jubel (1995), lewer 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse vroueliteratuur van die afgelope dekade. In die tematiese ondersoek na die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid is die ginokritiek van die Anglo-Amerikaanse feminis, Elaine Showalter, asook die sogenaamde mites wat in groot mate die gedrag van mans en vroue in die samelewing reel, as teoretiese uitgangspunt geneem. Met die feminisme en die gesosialiseerde opvattings oar die rolle van die geslagte as agtergrond, val die fokus op die vrou se stryd om te oorleef in 'n manlik-gedomineerde samelewing. Hierdie oorlewingstryd word veral geopenbaar in die vrou se verhouding met die man in 'n liefdes- of seksuele verhouding, maar raak ook haar posisie as vrou binne die breer sosiale konteks en haar verhouding met die man in die samelewing. As gevolg van die ongelyke magsverhouding tussen die geslagte waar die vrou in haar verhoudings met die man voortdurend konflik tussen weerloosheid en weerbaarheid. Hierdie spanning is 'n deurlopende tema in Scheepers se werk en die klem val deurgaans op die vergestalting daarvan. DA - 1996 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1996 T1 - Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers TI - Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers UR - http://hdl.handle.net/11427/19808 ER -
- Dc Identifier Vancouvercitation
- Van Zyl AJ. Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1996 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/19808