Back to search

Afrikaans and Netherlandic Studies

'n Herwaardering van die werk van Elise Muller

Abstract

dc:description.abstract

Hierdie studie het gemik op 'n herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas onbekende werk van Muller. Hierdie nuwe kyk na die werk van Elise Muller word in die tesis verder gevoer. Dit poog om die onbekende, "ander" Elise Muller op die voorgrond te stel. Ten einde die "ander" Muller te belig, was dit nodig om te let op die tradisionele Muller. 'n Ondersoek na beide Muller se vernuwende en tradisionele bydrae tot die Afrikaanse letterkunde het dit duidelik laat blyk dat sy heel gebalanseerd en genuanseerd te werke gaan met die tradisionele Afrikaner ideologieë.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Afrikaans and Netherlandic Studies
Year dc:date.issued
1998

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Lewis, Minnie Miriam
Advisor dc:contributor.advisor
  • Van der Merwe, C N

Subjects

dc:subject × 1

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Dc Identifier Apacitation
Lewis, M. M. (1998). <i>'n Herwaardering van die werk van Elise Muller</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/21876
Dc Identifier Chicagocitation
Lewis, Minnie Miriam. <i>"'n Herwaardering van die werk van Elise Muller."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1998. http://hdl.handle.net/11427/21876
Dc Identifier Citation
Lewis, M. 1998. 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller. University of Cape Town.
Dc Identifier Ris
TY - Thesis / Dissertation AU - Lewis, Minnie Miriam AB - Hierdie studie het gemik op 'n herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas onbekende werk van Muller. Hierdie nuwe kyk na die werk van Elise Muller word in die tesis verder gevoer. Dit poog om die onbekende, "ander" Elise Muller op die voorgrond te stel. Ten einde die "ander" Muller te belig, was dit nodig om te let op die tradisionele Muller. 'n Ondersoek na beide Muller se vernuwende en tradisionele bydrae tot die Afrikaanse letterkunde het dit duidelik laat blyk dat sy heel gebalanseerd en genuanseerd te werke gaan met die tradisionele Afrikaner ideologieë. DA - 1998 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1998 T1 - 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller TI - 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller UR - http://hdl.handle.net/11427/21876 ER -
Dc Identifier Vancouvercitation
Lewis MM. 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1998 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/21876

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-11-21
Source record
OAI-PMH GetRecord
citation

Lewis, Minnie Miriam. 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller. Afrikaans and Netherlandic Studies, 1998. https://hdl.handle.net/11427/21876