Afrikaans and Netherlandic Studies
Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux
Abstract
dc:description.abstractLeroux se stelselmatige vernietiging van die mite, die kuns, die skrywer en wesentlik die kosmos deur sy oeuvre, word dan ook moontlik nie net vermag nie, maar aanvaarbaar gemaak, deur sy aanwending van die humoristiese skryfwyse wat relativerend werk ten opsigte van die inhoud van sy werk, maar ook ten opsigte van die leser se reaksie daarop. Sander die humor sou sy virtuele kosmiese ontploffings (oos die moderne sub-atomiese fisika) te verpletterend en psigies ontwrigtend wees vir die mees te mense. Deur "waarhede" met humor te klee, bied die skrywer 'n uitweg vir die leser: hy kan alles as 'n groot grap (weliswaar nie altyd in "goeie" smaak nie) klassifiseer en so sy angs by die oorweging van die moontlike implikasies onderdruk.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Afrikaans and Netherlandic Studies
- Year dc:date.issued
- 1992
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Steyn, Reinette
- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Snyman, Henning
Subjects
dc:subject × 1Rights
- Language dc:language.iso
- eng
Identifiers
dc:identifier.*- Dc Identifier Apacitation
- Steyn, R. (1992). <i>Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/22043
- Dc Identifier Chicagocitation
- Steyn, Reinette. <i>"Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1992. http://hdl.handle.net/11427/22043
- Dc Identifier Citation
- Steyn, R. 1992. Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux. University of Cape Town.
- Dc Identifier Ris
- TY - Thesis / Dissertation AU - Steyn, Reinette AB - Leroux se stelselmatige vernietiging van die mite, die kuns, die skrywer en wesentlik die kosmos deur sy oeuvre, word dan ook moontlik nie net vermag nie, maar aanvaarbaar gemaak, deur sy aanwending van die humoristiese skryfwyse wat relativerend werk ten opsigte van die inhoud van sy werk, maar ook ten opsigte van die leser se reaksie daarop. Sander die humor sou sy virtuele kosmiese ontploffings (oos die moderne sub-atomiese fisika) te verpletterend en psigies ontwrigtend wees vir die mees te mense. Deur "waarhede" met humor te klee, bied die skrywer 'n uitweg vir die leser: hy kan alles as 'n groot grap (weliswaar nie altyd in "goeie" smaak nie) klassifiseer en so sy angs by die oorweging van die moontlike implikasies onderdruk. DA - 1992 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1992 T1 - Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux TI - Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux UR - http://hdl.handle.net/11427/22043 ER -
- Dc Identifier Vancouvercitation
- Steyn R. Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1992 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/22043