Back to search

Department of Biological Sciences

Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L

Abstract

dc:description.abstract

Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie "probleemverbindings" identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende studie.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Department of Biological Sciences
Year dc:date.issued
1986

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus
Advisor dc:contributor.advisor
  • Eloff, J N

Subjects

dc:subject × 1

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Dc Identifier Apacitation
Van Schalkwyk, A. J. (1986). <i>Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Science ,Department of Biological Sciences. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/22160
Dc Identifier Chicagocitation
Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus. <i>"Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Science ,Department of Biological Sciences, 1986. http://hdl.handle.net/11427/22160
Dc Identifier Citation
Van Schalkwyk, A. 1986. Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L. University of Cape Town.
Dc Identifier Ris
TY - Thesis / Dissertation AU - Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus AB - Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie "probleemverbindings" identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende studie. DA - 1986 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1986 T1 - Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L TI - Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L UR - http://hdl.handle.net/11427/22160 ER -
Dc Identifier Vancouvercitation
Van Schalkwyk AJ. Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Science ,Department of Biological Sciences, 1986 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/22160

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-11-27
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus. Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L. Department of Biological Sciences, 1986. https://hdl.handle.net/11427/22160