Afrikaans and Netherlandic Studies
Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900
Abstract
dc:description.abstractMy doel met hierdie studie is nie om 'n geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging te gee nie. Ek wil slegs aandui hoe die genootskappers en ander stryers vir die Afrikaanse saak hul gestelde doel, n.l. om die nasionale gevoel van die volk aan te wakker en die volk te oortuig van die waarde van sy eie taal, deur die uitgee van Afrikaanse geskrifte probeer bereik het. Ook is my doel nie om te let op die literere waarde van die werke of om die geskiedkundige uiteensettinge daarin aan die waarheid te toets nie. Ek wil net maar 'n studie maak van die rol wat hierdie werke in die verwesenliking van 'n nasionale oplewing gespeel het.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Afrikaans and Netherlandic Studies
- Year dc:date.issued
- 1940
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Fourie, Margaretta M
Subjects
dc:subject × 1Rights
- Language dc:language.iso
- afr
Identifiers
dc:identifier.*- Dc Identifier Apacitation
- Fourie, M. M. (1940). <i>Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/22236
- Dc Identifier Chicagocitation
- Fourie, Margaretta M. <i>"Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1940. http://hdl.handle.net/11427/22236
- Dc Identifier Citation
- Fourie, M. 1940. Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900. University of Cape Town.
- Dc Identifier Ris
- TY - Thesis / Dissertation AU - Fourie, Margaretta M AB - My doel met hierdie studie is nie om 'n geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging te gee nie. Ek wil slegs aandui hoe die genootskappers en ander stryers vir die Afrikaanse saak hul gestelde doel, n.l. om die nasionale gevoel van die volk aan te wakker en die volk te oortuig van die waarde van sy eie taal, deur die uitgee van Afrikaanse geskrifte probeer bereik het. Ook is my doel nie om te let op die literere waarde van die werke of om die geskiedkundige uiteensettinge daarin aan die waarheid te toets nie. Ek wil net maar 'n studie maak van die rol wat hierdie werke in die verwesenliking van 'n nasionale oplewing gespeel het. DA - 1940 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1940 T1 - Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900 TI - Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900 UR - http://hdl.handle.net/11427/22236 ER -
- Dc Identifier Vancouvercitation
- Fourie MM. Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1940 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/22236