Abstract
dc:description.abstractHierdie ondersoek het betrekking op die verhoudingsvraagstuk in polisiëring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en Asiërs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening van 'n verteenwoordigende aantal respondente in Pietersburg is. Die opname van die gegewens is gedurende Desember 1979 en Januarie 1980 deur ondersoeker persoonlik en 'n aantal veldwerkers (Asiërs, Blankes en Kleurlinge) gedoen. Die doel met die ondersoek was primêr om die aard van bestaande verhoudinge tussen die Suid-Afrikaanse Polisie en die publiek volgens die mening van 'n ondersoekgroep te bepaal en om moontlike verhoudingversteurende faktore te identifiseer. Die ondersoekresultate weerspieël uiteraard slegs die menings van die inwoners van Pietersburg en veralgemenings is gevaarlik. Bepaalde hipoteses wat met die oog op die ondersoekgebied geformuleer is, is getoets en dit blyk volgens die bevindinge dat bestaande verhoudinge huidig in die polisiëringsproses geskend word. Verskeie faktore wat stremmend kan inwerk op die handhawing van gesonde onderlinge verhoudinge, is geidentifiseer.
Degree
thesis:*- Grantor
- Department of Sociology
- Year dc:date.issued
- 1983
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Du Preez, Gert Thomas
- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Van der Merwe, H W
Subjects
dc:subject × 2Rights
- Language dc:language.rfc3066
- afr
Identifiers
dc:identifier.*- Dc Identifier Apacitation
- Du Preez, G. T. (1983). <i>Die verhoudingsvraagstuk in polisiering</i>. (). ,Faculty of Humanities ,Department of Sociology. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/40033
- Dc Identifier Chicagocitation
- Du Preez, Gert Thomas. <i>"Die verhoudingsvraagstuk in polisiering."</i> ., ,Faculty of Humanities ,Department of Sociology, 1983. http://hdl.handle.net/11427/40033
- Dc Identifier Citation
- Du Preez, G.T. 1983. Die verhoudingsvraagstuk in polisiering. . ,Faculty of Humanities ,Department of Sociology. http://hdl.handle.net/11427/40033
- Dc Identifier Ris
- TY - Thesis / Dissertation AU - Du Preez, Gert Thomas AB - Hierdie ondersoek het betrekking op die verhoudingsvraagstuk in polisiëring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en Asiërs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening van 'n verteenwoordigende aantal respondente in Pietersburg is. Die opname van die gegewens is gedurende Desember 1979 en Januarie 1980 deur ondersoeker persoonlik en 'n aantal veldwerkers (Asiërs, Blankes en Kleurlinge) gedoen. Die doel met die ondersoek was primêr om die aard van bestaande verhoudinge tussen die Suid-Afrikaanse Polisie en die publiek volgens die mening van 'n ondersoekgroep te bepaal en om moontlike verhoudingversteurende faktore te identifiseer. Die ondersoekresultate weerspieël uiteraard slegs die menings van die inwoners van Pietersburg en veralgemenings is gevaarlik. Bepaalde hipoteses wat met die oog op die ondersoekgebied geformuleer is, is getoets en dit blyk volgens die bevindinge dat bestaande verhoudinge huidig in die polisiëringsproses geskend word. Verskeie faktore wat stremmend kan inwerk op die handhawing van gesonde onderlinge verhoudinge, is geidentifiseer. DA - 1983 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town KW - Sociology KW - Policing LK - https://open.uct.ac.za PY - 1983 T1 - Die verhoudingsvraagstuk in polisiering TI - Die verhoudingsvraagstuk in polisiering UR - http://hdl.handle.net/11427/40033 ER -
- Dc Identifier Vancouvercitation
- Du Preez GT. Die verhoudingsvraagstuk in polisiering. []. ,Faculty of Humanities ,Department of Sociology, 1983 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/40033