Back to search

College of Music

'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element

Abstract

dc:description.abstract

Die navorsing vir hierdie skripsie is die resultaat van 'n beset dat studente aan Onderwyserskolleges voorsien moet word van idees om pre-primere en laer skoolleerlinge in klasmusiek te onderrig. Hierdie studie het horn ten doel gestel om die probleem by te le deur die kind se natuurlike bewegingsvermoens aan te wend, en horn te motiveer om van sy fantasiee en skeppende vermoens gebruik te maak om uiting te gee aan sy gevoelens. Vir hierdie doel is navorsing gedoen met betrekking tot die kind se ontvanklikheid van musikale stimuli gedurende sy ontwikkelingstadia, om sodoende die bes moontlike onderrig te verseker. 'n Studie is onderneem om die geskiedkundige agtergrond van beweging en dans te bepaal, en om metodes van beweging wat in 'n klasmusieksituasie toegepas kan word, in oenskou te neem. Aangesien die integrasie van vakgebiede tans baie aandag geniet deur opvoedkundiges, is daar besluit om die ooreenkomste tussen musiek en taal uit te lig. Deur middel van hierdie integrasie van musiek in die gewone skoolsillabus, verkry musiek ook verhoogde status.

Degree

thesis:*
Grantor
College of Music
Year dc:date.issued
1994

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Kruger, Johann Jacobus
Advisor dc:contributor.advisor
  • J. Van Tonder

Subjects

dc:subject × 1

Rights

Language dc:language.rfc3066
eng

Identifiers

dc:identifier.*
Dc Identifier Apacitation
Kruger, J. J. (1994). <i>'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element</i>. (). ,Faculty of Humanities ,College of Music. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/40085
Dc Identifier Chicagocitation
Kruger, Johann Jacobus. <i>"'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element."</i> ., ,Faculty of Humanities ,College of Music, 1994. http://hdl.handle.net/11427/40085
Dc Identifier Citation
Kruger, J.J. 1994. 'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element. . ,Faculty of Humanities ,College of Music. http://hdl.handle.net/11427/40085
Dc Identifier Ris
TY - Thesis / Dissertation AU - Kruger, Johann Jacobus AB - Die navorsing vir hierdie skripsie is die resultaat van 'n beset dat studente aan Onderwyserskolleges voorsien moet word van idees om pre-primere en laer skoolleerlinge in klasmusiek te onderrig. Hierdie studie het horn ten doel gestel om die probleem by te le deur die kind se natuurlike bewegingsvermoens aan te wend, en horn te motiveer om van sy fantasiee en skeppende vermoens gebruik te maak om uiting te gee aan sy gevoelens. Vir hierdie doel is navorsing gedoen met betrekking tot die kind se ontvanklikheid van musikale stimuli gedurende sy ontwikkelingstadia, om sodoende die bes moontlike onderrig te verseker. 'n Studie is onderneem om die geskiedkundige agtergrond van beweging en dans te bepaal, en om metodes van beweging wat in 'n klasmusieksituasie toegepas kan word, in oenskou te neem. Aangesien die integrasie van vakgebiede tans baie aandag geniet deur opvoedkundiges, is daar besluit om die ooreenkomste tussen musiek en taal uit te lig. Deur middel van hierdie integrasie van musiek in die gewone skoolsillabus, verkry musiek ook verhoogde status. DA - 1994 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town KW - Music LK - https://open.uct.ac.za PY - 1994 T1 - 'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element TI - 'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element UR - http://hdl.handle.net/11427/40085 ER -
Dc Identifier Vancouvercitation
Kruger JJ. 'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element. []. ,Faculty of Humanities ,College of Music, 1994 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/40085

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-11-26
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Kruger, Johann Jacobus. 'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element. College of Music, 1994. https://hdl.handle.net/11427/40085