• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Invloed van tussenrolkonflik op die werkstevredenheid van egpare in dubbelloopbaanhuwelike / The influence of interrole conflict on the job satisfaction of couples in dual career marriages

Noble, Esmé 06 1900 (has links)
Die motivering vir die studie was die leemte aan en behoefte vir navorsing oor dubbelloopbaanhuwelike en tussenrolkonflik in Suid-Afrika. Die doelstelling was om vas te stel of daar 'n verband tussen tussenrolkonflik en werkstevredenheid by egpare in dubbelloopbaanhuwelike bestaan, en of eggenotes in sodanige huwelike tussenrolkonflik en werkstevredenheid verskillend ervaar. 'n Teoretiese ondersoek oor tussenrolkonflik en werkstevredenheid is gedoen. Die empiriese ondersoek het bestaan uit die meting van hierdie veranderlikes met behulp van Tussenrolkonflik- en Behoeftebevredigingsvraelyste. Die resultate toon aan dat daar geen statisties beduidende verbande tussen die veranderlikes bestaan nie. Daar bestaan ook geen statisties beduidende verskille tussen mans en vroue in dubbelloopbaanhuwelike ten opsigte van hul ervaring van tussenrolkonflik en werkstevredenheid nie. Die studie dra by tot 'n beter begrip van tussenrolkonflik in dubbelloopbaanhuwelike, en toon aan dat die Tussenrolkonflikvraelys betroubare resultate in die Suid-Afrikaanse konteks kan lewer. Die resultate toon egter dat wyer, meer gesofistikeerde navorsing belangrik is. / In order to fill the gap in existing research on the topic, this study was undertaken to establish whether a relationship exists between interrole conflict and job satisfaction in married couples with full time careers, and whether these couples experience interrole conflict and job satisfaction differently. A theoretical study regarding interrole conflict and job satisfaction was undertaken. In the empirical study these variables were measured using Need Satisfaction and lnterrole Conflict Questionnaires. No statistically significant relationships were found between interrole conflict and job satisfaction; and no statistically significant differences exist between men and women with regard to their experience of job satisfaction and interrole conflict. The research contributes towards a better understanding of interrole conflict in dual career marriages, and indicates that the lnterrole Conflict Questionnaire can deliver reliable results in the South African context. However, the results show the importance of wider, more sophisticated research. / Industrial and Organisational Psychology / MCOM (Bedrysielkunde)
2

Page generated in 0.0202 seconds