• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Toegang tot getuieverklarings in strafsake

Struwig, Petrus Johannes Dirkse 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Text in Afrikaans / In the past, witness statements obtained by or on behalf of a party to a criminal case were protected, from disclosure to the opponent, by privilege. The purpose of this dissertation is to investigate whether such claims to privilege are justified and whether openness before and during the trial is not perhaps more important to the interests of justice. The disclosure of witness statements to the defence is a commonly recognized practice all over the world. This practice enhances openness before and during the criminal trial. The arguments against and in favor of such a practice are many, but investigation into these has shown that it is in the interests of justice to disclose such statements to the defence, rather than to deny access. Furthermore, the writer investigates whether it would be in the interests of justice to compel the defence to assist the court in determining the truth. / In die verlede is getuieverklarings wat deur of ten behoewe van 'n party tot 'n strafsaak bekom is deur privilegie beskerm, teen openbaarmaking aan die teenstander. Verskeie argumente is aangevoer om die beroep op getuieverklaring privilegie te regverdig. Die doel van hierdie verhandeling is om ondersoek in te stel of sulke aansprake geregverdig is en of openheid voor en gedurende die verhoor nie meer belangrik vir die belang van geregtigheid is nie. Die openbaarmaking van getuieverklarings aan die verdediging is 'n algemeen erkende praktyk regoor die wereld. Hierdie praktyk bevorder openheid voor en tydens die strafverhoor. Die argumente vir en teen so 'n praktyk is baie en 'n ondersoek daarvan dui daarop dat dit in die belang van geregtigheid is om sulke verklarings aan die verdediging te openbaar, eerder as om toegang daartoe te weier. Die vraag is nou of dit nie ook in die belang van geregtigheid is dat die verdediging verplig word om die hof by te staan om die waarheid vas te stel nie. Ten slotte het die skrywer aan die hand gedoen dat partye tot 'n straf saak getuieverklarings gelyktydig voor die verhoor uitruil en ondersoek ingestel of so 'n praktyk in ooreenstemming met die Grondwet van Suid-Afrika 108 van 1996 kan wees. / Law / LL.M.
2

Page generated in 0.0113 seconds