• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Super maksimum gevangenisse

Pretorius, Alta 05 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / A prisoner who's behaviour is causing a security risk for his fellow prisoners, has to be separated from the rest of the prison population. His aggressive and violent attitude as well as his rejection of authority will lead to his incarceration at a super. maximum institution. The purpose of this thesis is to give a theoretical explanation on super maximum imprisonment. Aspects as prison architecture, the handling of the super maximum prisoner, the purpose and function of a super maximum prison and unit management as a form of prison management are observed. The subject is explained from a penological perspective. / Gevangenes wie se optrede 'n sekuriteits-risiko vir ander gevangenes inhou, moet apart aangehou word. Hul aggressiewe en gewelddadige optrede, asook hul verwerping van gesag veroorsaak dat hul na 'n super maksimum gevangenis verwys word, waar hul slegs vir die minimum voorregte kwalifiseer. Met hierdie proefskrif word daar gepoog om 'n teoretiese uiteensetting ten opsigte van die super maksimum gevangenis te verleen. Aspekte wat onder andere die aandag geniet is gevangenisargitektuur, die hantering van die super maksimum gevangene binne inrigtingsverband, die doel en funksie van 'n super maksimum gevangenis en eenheidsbestuur as mees geskikte bestuursvorm. Die doel word vanuit 'n bepaalde oogpunt nagestreef, naamlik die penologiese perspektief. / Penology / D. Litt. et Phil.(Penology)
2

3

Penologiese studie rakende maksimumgevangenisse

Luyt, Willem Frederik Muller 06 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / In the study below, the phenomenon of "maximum security prisons" is described as it is applied in various parts of the world, according to capita selecta. The phenomenon is described as it occurs in four countries, namely Australia, the United States of America, England and South Africa. The primary aim of this study is to obtain the Magister Artium degree. Secondly, it will shed more light on the treatment of prisoners who have to be detained in maximum security conditions as a result of their type of offence, length of sentence and conduct. The philosopical framework for the detention of maximum security prisoners is taken into account, while certain generic aspects unique to prisons are examined as well. This study is of universal importance because long-term prison sentences are on the increase, in spite of the fact that other punitive measures exist. / In die hieropvolgende studie word die verskynsel "maksimum sekuriteitsgevangenisse" soos wat dit in verskeie werelddele toepassing vind aan die hand van capita selecta beskryf. Die verskynsel word ten opsigte van vier lande, naamlik Australie, die V erenigde State van Amerika, Engeland en Suid-Afrika beskryf. Die beskrywing het in die eerste plek ten doel om die graad Magister Artium te verwerf. Ten tweede werp dit meer lig op die bantering van gevangenes wat weens hul tipe oortreding, vonnislengte en gedrag in maksimum sekuriteitsomstandighede aangehou moet word. Die filosofiese raamwerk vir aanhouding van maksimumgevangenes word in oenskou geneem, maar daar word ook na verskeie generiese aspekte eie aan gevangenisse gekyk. Die studie is van globale belang weens die feit dat langtermyngevangenisstraf besig is om toe te neem, ten spyte daarvan dat alternatiewe vorme van straf bestaan. / Penology / M.A. (Penologie)
4

Page generated in 0.0193 seconds