1 |
Bepaling van realistiese prestasievlakke as 'n voorligtingstaak / Determining realistic acievement levels as a guidance taskBester, Garfield 12 1900 (has links)
Die doel van voorligting is om 'n persoon tot selfaktualisering
te lei, of anders gestel, om hom te help om sy volle potensiaal te verwesenlik. Die doel wat ook
op 'n leersituasie van toepassing is, word moeilik bereik indien 'n leerling onbewus van of
onrealisties oar sy potensiaal is. So 'n leerling sal baat vind by 'n voorligtingsprogram waarin
realistiese prestasievlakke bepaal word. 'n Empiriese ondersoek waarby 124 graad 11- leerlinge
betrek is, is uitgevoer. Veranderlikes soos intelligensie, aanleg, selfkonsep, motivering,
belangstelling (brein voorkeur) en studieorientasie is met betroubare instrumente gemeet en deur
middel van regressie-analises gekombineer ten einde variansie in prestasie te verklaar.
Regressievergelykings is opgestel waarmee realistiese punte in die vernaamste vakke bepaal kan
word. / The aim of guidance is to lead a person to self-actualisation or
stated differently, to help him to develop his full potential. This aim, which is also applicable
to a learning situation, is difficult to attain if a pupil is unaware of, or unrealistic about his
potential. Such a pupil will benefit from a guidance programme in which realistic achievement
levels are determined. An empirical investigation which involved 124 grade 11 pupils was carried
out. Variables such as intelligence, aptitude, self concept, motivation, interest (brain
preference) and study orientation were measured with reliable instruments, and by means of
regression analyses combinations were found to explain the variance in achievement. Regression
equations were formulated with which realistic scores could be determined in the most important
subjects. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
|
2 |

Page generated in 0.0202 seconds