1 |
Bestuursverantwoordelikhede van die skoolhoof ten opsigte van skoolsport : 'n juridies-opvoedkundige perspektiefSpies, Jacobus Johannes 06 1900 (has links)
Die bestuursverantwoordelikhede van die skoolhoo ten
opsigte van skoolsport is vanuit 'n juridies-opvoedkundige perspektief ondersoek. Sport is
eerstens in 'n opvoed kundige perspektief geplaas en daar is onder andere gewys op die plek van
sport binne die onderwysstelsel en die waarde van sport vir die kind as opvoedeling. Daarna is
vanuit 'n bestuursperspektiebesin oar aangeleenthede wat verband hou met skoolsport, met
besondere verwysing na die bestuurstake van die skoolhoof. Die navorsing behels oak
'n bespreking van relevante juridiese aspekte en die implikasies daarvan vir skoolbestuur.
In die lig van die navorsing is riglyne neergelen aanbevelings gemaak wat grater
doeltreffendheid vir die bestuur van skoolsport tot gevolg sal h . / The managerial responsibilities of the headmaster with regard to sport in schools have been
examined from a juridical educational point-of-view. Firstly sport is
viewed from an inter alia, its
educational perspective in order to show, place and value to the child within the
educational system.
Secondly sport is considered from a managerial perspective in order to consider managerial
responsibilities regarding school sports with special reference to the headmaster as manager of the
shcool.
Thirdly this research contains a discourse of relevant juridical aspects, and their implications
regarding school management vis-a-vis the headmaster.
In consequence, this research has led to guidelines and
recommendations which should enable a headmaster to effect a more efficient system of management
with regard to school sports. / Educational Leadership and Management / M. Ed. (Onderwysbestuur)
|
2 |

Page generated in 0.021 seconds