1 |
Die bestuur van en deur studente aan 'n universiteit : 'n verkennende studieBredenkamp, Pierre L. 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Die bestuur van en deur studente aan universiteite word verkennend nagevors teen die
agtergrond van die demokratisering van tersiere onderwysinrigtings, veral universiteite,
wat in die lig van die wereldwye studente-onluste in die sestiger- en sewentigerjare al hoe
meer op die voorgrond getree het. Die doel met die studie is om aan te dui dat
studentedeelname aan die bestuur van 'n universiteit nie net 'n bestuursbeginsel is wat
reeds tydens die ontstaan van universiteite as sodanig gegeld het nie, maar ook tans 'n
werklikheid blyk te wees - ook wat die Suid-Afrikaanse situasie betref. Aan die hand van sekere fundamentele vrae rakende die student as mens in die konteks
van die kontemporere wetenskaplike en universiteitsbeskouing word daar na die
antropologiese gekyk, met besondere verwysing na die student as mens in bepaalde
verhoudinge en relevante insigte wat daarmee gepaardgaan. 'n Fundamentele
standpuntinname word geneem met 'n beklemtoning van die Christelike perspektief op
demokrasie (demokratisering). Vervolgens word universiteitsbestuur teen die agtergrond van demokratisering onder oe
geneem - daar word gefokus op die rol en taak van die universiteit aan die hand van 'n
post-moderne paradigma op die universiteit. Daar word spesifiek besin oor demokrasie
en demokratisering, sowel as deelnemende besluitneming as 'n inherente deel van
universiteitsbestuur. Hierdie beredenering word na die praktyk deurgetrek as
studenteverteenwoordiging vanuit vier verskillende perspektiewe beskou word: eerstens, 'n perspektief uit Europa met spesifieke verwysing na die Deense model van
medeseggenskap, daarna Asie, asook die Verenigde State van Amerika en laastens 'n
Suid-Afrikaanse perspektief.
Ten slotte word daar op die implikasies van die bestuur van en deur studente gewys wat
uiteindelik in 'n aantal aanbevelings en gevolgtrekkings saamgevat word. / Management of student participation at universities is studied in an exploratory way
against the background of the democratisation of tertiary educational institutions,
especially universities, which became more prominent during the students' unrest in the
sixties and the seventies. The purpose of this study is to show that student participation
in the management process not only existed during the beginning of universities as such,
but is nowadays an apparent reality, regarding the situation in South Africa as well. With the aid of certain fundamental questions regarding the student as a person within
the context of a contemporary view of science and the university, the antropological is
looked at with special reference to the student as a person within certain relationships -
relevant insights regarding this are also discussed. Thereafter, a fundamental point of
view, emphasising also the Christian perspective on democracy and democratisation, is given. management of a university and democratisation is looked at by explaining the role
and the task of the university against the background of a postmodern paradigm on the
university. The whole concept of democracy and democratisation is considered, as well
as participatory decision-making as an inherent part of the management of a university.
This discussion becomes practical when student representation is looked at from four
different perspectives: firstly, an European perspective with specific reference to the
Danish model of co-determination, then Asia and the United States of America respectively, and fourthly a South African perspective. Finally the implications regarding the management of student participation at a university
is discussed. This leads to a number of recommendations and conclusions. / Educational Leadership and Management / D. Ed. (Onderwysbestuur)
|
2 |

Page generated in 0.0167 seconds