1 |
Gebruik van die ontwikkelingsgefasiliteerde groepmodel vir egskeidingsgetraumatiseerde adolessenteJakobsen, Marikje 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die Ontwikkelingsgefasiliteerde Groepmodel (OFG-model) is vir die doeleindes van hierdie navorsingstudie aangepas vir adolessente tussen die ouderdom van vyftien en agtien jaar. Die model is gebruik om die betekenisgewing, belewing en die betrokkenheid van 'n groep adolessente wat egskeidingsgetraumatiseerd is te ondersoek. 'n Literatuurstudie is onderneem waarin groepterapie, multikulturele terapie, die adolessent en egskeiding, en die konsepte betekenisgewing, belewing en betrokkenheid nagevors is. 'n Empiriese studie in die vorm van twaalf terapie sassies om die betekenisgewing,belewing, betrokkenheid van die adolessente te ondersoek, is onderneem. Die navorser stel ook vas hoe die proses van terapie met 'n groep multikulturele adolessente verloop. 'n Beplanning van die terapie sessies is gedoen. Ten einde die vertroubaarheid
van die navorsing te bepaal, is Guba se model van vertroubaarheid toegepas. Die empiriese studie toon aan dat die Ontwikkelingsgefasiliteerde Groepmodel, terapeuties met sukses gebruik kan word met 'n groep
multikulturele adolessente. Die betekenisgewing, belewing, betrokkenheid en die selfkonsep van egskeidingsgetraumatiseerde adolessente kan op die wyse ondersoek word. / The Developmental Facilitation Group Model (DFG-Model) was adapted for the purposes of this research study for adolescents between fifteen and eighteen years of age. The model was used to examine the meaning,
experience, and involvement of a group of adolescents traumatised by divorce. A literature study was undertaken to research group therapy, multicultural therapy, the adolescent and divorce and the concepts of meaning,
experience, and involvement. An empirical study in the form of twelve therapeutic sessions was undertaken to examine the meaning, experience, and involvement of the adolescents. The researcher also determined how the
process of therapy evolved with a group of multicultural adolescents. The therapeutic sessions were planned. To determine the reliability of the research, Guba's model for reliability was applied. The empirical study shows
that the Developmental Facilitation Group Model can be used successfully with a group of multicultural adolescents. The meaning, experience, involvement and self-concept of the adolescents traumatised by divorce can be determined in this way. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
|
2 |

3 |
Implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is / The implementation of group therapy with adolescent girls in hostels, whose parents are divorcedZwarts, Hannelie Louise 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie handel oor die implementering van groepsterapie met adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is. Die navorser het bevind dat die meeste koshuisdogters se probleme nie in een dag per week, deur 'n diensdoenende onderwyser in die koshuis aangespreek kan word nie. Hierdie bevinding het die vraag laat ontstaan of groepsterapie in die koshuis geimplementeer kan word. Daar was nie voldoende literatuur in sake groepsterapie by normale kinders nie en daarom is 'n loodsstudie van stapel gestuur. Die doelstelling van die studie is om groepsterapie te implementeer by adolessente koshuisdogters. Daar was baie koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is, en daarom is die steekproef verder verfyn. 'n Praktiese handleiding, insluitende werkkaarte, is saamgestel sodat groepsterapie vir enige Opvoedkundige Sielkundige toeganklik kan wees.
Die groepsterapie is prakties geimplementeer. Die navorsing bevestig dat groepsterapie met adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is, geimplementeer kan word. / This study deals with the implementation of group therapy with adolescent girls in hostels, whose parents are divorced. The researcher came to the conclusion that teachers, who do duty in the hostel, once a week, cannot give enough attention to those girls who have problems. This conclusion raised the question of whether it would be feasible to implement group therapy in the hostel. There was insufficient literature, concerning group therapy with normal children, and therefore the researcher initiated a pilot study. The aim of the study was to implement group therapy with adolescent girls in the hostel. There were many girls in the hostel whose parents were divorced and so the sample was further curtailed. A practical manual including worksheets were compiled to be easily accessible to any Educational Psychologist doing group therapy. The group therapy was practically implemented and confirmed that group therapy can be implemented. / Psychology of Education / M. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde (Voorligting))
|
4 |

5 |
Benutting van groepsterapie vir vroee adolessente dogters met portuurgroep-verhoudingsproblemeUys, Helga Louise 02 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Papalia, Olds en Feldman (2008:419) noem dat die woord "adolessensie" van die Latynse woord "adolescere" afkomstig is. Dit beteken "om te groei in volwassenheid". In hierdie geval word adolessensie gesien as ʼn proses eerder as ʼn spesifieke tydperk in ʼn individu se lewe.
Hierdie studie fokus op die adolessent, in die besonder die vroeë adolessente dogter en haar psigo-sosiale ontwikkeling. Spesifieke navorsing word gedoen oor die verhoudingsprobleme wat by die vroeë adolessente dogter gedurende die psigo-sosiale stadium van vroeë adolessensie voorkom, en die moontlikheid van groepsterapie as terapeutiese intervensie.
Die benutting van groepsterapie, in die konteks van vroeë adolessente dogters met portuurgroep-verhoudingsprobleme, het die navorser geïnteresseer, weens haar ondervinding met kinders en spesifiek vroeë adolessente dogters met verhoudingsprobleme. Dogters is meer betrokke by hul verhoudings, hulle is meer uitgesproke in terme van hul emosies en benodig emosionele ondersteuning van hul portuurgroep, meer dikwels as wat seuns doen (Papalia et al. 2008:398). Sue, Sue en Sue (2006:579) skryf die toename in groepsterapie toe aan die feit dat baie sielkundige probleme interpersoonlik en intrapersoonlik van aard is. Verhoudingsprobleme binne groepe word dikwels die beste hanteer binne ʼn groep. / Papalia et al. (2008:419) state that the word "adolescence" comes from the Latin word "adolescere". It means "to grow in maturity". In this case, adolescence is seen as a process rather than as a specific time period in an individual's life.
This study focuses on the adolescent, and in particular the early adolescent girl and her psychosocial development. Specific research is done on the relationship problems that occur during the development of the psychosocial stage of early adolescent girls and possible therapeutic interventions with the problem.
The utilisation of group therapy, in the context of early adolescent girls and peer-relationship problems, interests the researcher, because of her experience with children and specifically early adolescent girls who are prone to peer-relationship problems. Girls are more concerned with their relationships; they are more outspoken in terms of their emotions and seek emotional support from their peers more often than boys do (Papalia et al.2008:398). Sue et al.(2006:579) attributes the increase in group therapy to the fact that many psychological problems are interpersonal and intrapersonal in nature. Relationship problems in groups are often best handled within the group. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
|
6 |

7 |
Die gebruik van groepterapie ter bevordering van interpersoonlike verhoudingsvaardighede by adolessente koshuisdogtersStiglingh, Marelize 31 January 2002 (has links)
Text in Afrikaans / Educational Studies / M.Ed. (Spesialisering in Voorligting)
|
8 |

Page generated in 0.0146 seconds