• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Vorm en inhoud van die ouditeursverslag oor finansiële jaarstate volgens Standpunt OU 321 (hersien)

Reilly, Yvonne 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie is onderneem om aan te dui hoe die verslagleweringsfunksie van die ouditeur in openbare praktyk be1nvloed word deur die voortdurende veranderings in onder andere, gemeenskapstrukture en gemeenskapsdoelwitte. Gedurende die afgelope aantal jare het die gebruiker van die ouditeursversl ag herhaaldelik druk op die ouditprofessie geplaas om beter kommunikasiemiddels tot stand te bring. Die ouditprofessie het gehoor hier aan gegee en een van die reaksies op hierdie versoek was die uitreiking van 'n voorgeskrewe nuwe verlengde vorm van die ouditeursverslag. In hierdie studie word die proses van ontwikkeling van die verlengde vorm van die ouditeursverslag deurgevolg. Spesifieke verwysing na die verslagleweringsbeleide wat tans in sekere toonaangewende lande gevolg word, word gedoen, naamlik: die Verenigde State van Amerika, Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk. Om te verseker dat die ouditprofessie altyd gehoor gee aan die behoeftes van die gebruiker van die ouditeursverslag en sodoende 'n professie met 'n visie sal bly, word aanbeveel dat volgehoue navorsing op die gebied van ouditverslaglewering sal bly voortgaan. / This study was undertaken to indicate how continua 1 changes in, inter alia, community structures and goals have influenced the reporting function of the auditor in public practice. In recent years users of the auditor's report have applied continual pressure on the profession to improve its communication tools. One of the responses to this demand has been the issuing of the newly expanded long format auditor's report. In this study the development process of the new long format auditor's report has been researched and described with specific reference to the reporting practices in some of the leading countries in the field viz; the United States of America,South Africa and the United Kingdom. Continuing research within the domain of audit reporting is recommended to ensure that the profession deals with reporting problems as they occur, thus retaining the visionary status of the profession. / Auditing / M. Com. (Auditing)
2

Page generated in 0.0215 seconds