1 |
'n Literatuursosiologiese ondersoek na 'n groep Afrikaanse tagtigerprosaskrywersHeyns, Johan Dirk 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word 'n bydrae tot die beskrywing van 'n resente periode in die
Afrikaanse prosageskiedenis, naamlik die dekade 1980-1989, aangepak. Die terme
''Tagtiger" en "tagtigerskrywer" word bespreek en gedefinieer. Negentien skrywers word
aan die hand van vyf kanoniseringsmeganismes as belangrike Afrikaanse tagtigerprosaskrywers
geidentifiseer. Hierdie skrywers en hulle 51 prosatekste wat tussen
1980-1989 gepubliseer is, word dan deur Vanheste (1981) se vier gei"dentifiseerde
literatuursosiologiese aandagsvelde naamlik die outeur, die literere werk, die literere
kanaal en die leser ondersoek ten einde die posisie van die gekose skrywers m.b.t.
maatskappy en skrywerskap, enkele samebindende aspekte in die proefgroep se
tagtigerprosatekste, die funksionering van die literere kanaal t.o.v. hierdie tekste en die
resepsie daarvan te bepaal.
Met behulp van vraelyste aan die proefgroep is hul houdings t.o.v. 'n aantal aktuele
aangeleenthede ondersoek. Ses onderskeidende kategoriee in die proefgroep se
tekste, naamlik politiek en betrokkenheid; realisme; grens- en geweldliteratuur;
postmodernisme; homoerotiek en goeie gewilde prosa word aangedui.
Die posisie van verskillende "hekwagters" in die literere kanaal, saam met die invloed
van sensuur op die proefgroep, die rol van die Afrikaanse Skrywersgilde en die "little
magazines" wat publikasiegeleenthede vir die jong skrywers gebied het, ontvang aandag. J.C.Kannemeyer as geskiedskrywer en 'n verskeidenheid resensente se
waarde-oordele word nagegaan. Aan die hand van Vanheste se literatuursosiologiese
kommunikasiemodel, gekombineer met sy (aangepaste) analisemodel, word etlike
sosiale werklikhede in Alexander Strachan se 'n Wereld sander grense dan onder die
loep geneem.
Die ondersoekterrein van die literatuursosiologie dek s6 'n wye veld dat heelwat
interessante aspekte noodwendig agterwee moes bly. Resepsiestudies van lesers
gedurende die tagtigerdekade was nie moontlik nie en 'n resepsiestudie kon ongelukkig
eers vyf jaar na die tagtigerdekade uitgevoer word. Die gevolgtrekking waartoe in hierdie studie gekom word, is dat, hoewel waarskynlik
nie op dieselfde betekenisvlak as die term "Sestigers" nie, daar wel van ooreenkomste
in die werk van Afrikaanse tagtigerskrywers gepraat kan word. Samehang word ook
aangedui tussen die sosiale omwereld en die tagtigertekste wat daarbinne tot stand
gekom het, veral met betrekking tot tematiese en stilistiese keuses. Terselfdertyd het
die literere werke van hierdie dekade 'n invloed uitgeoefen op die omwereld waarbinne
dit verskyn het / This study attempts to make a contribution to the description of a recent period in
Afrikaans Prose History, namely the decade 1980-1989. The term writer of the Eighties
is defined and discussed. Nineteen writers have been identified as important Afrikaans
Eighties writers with the aid of five canonization mechanisms. These writers and their
51 prosa texts published between 1980-1989 are then investigated by means of
Vanheste's four identified attention areas in the sociology of literature, namely the
author, the literary work, the literary channel as well as the reader.
Questionnairs have been used to investigate the attitude of the trial group with regards
to a number of current affairs. Six distinguishing categories have been identified in the
texts of the trial group namely politics, realism, border and violence literature,
postmodernism, homo-erotics and popular prose.
The position of different gate-keepers in the literary channel, together with the influence
of censorship on the trial group, the role of the "Afrikaanse Skrywersgilde" and the "little
magazines", together with publication opportunities offered to these young writers, have
enjoyed attention. J.C.Kannemeyer as historian, together with the critics as readers of
the trial group's texts are investigated. The manipulation of a few social realities in
Alexander Strachan's 'n Wereld sander grense is investigated in terms of Vanheste's
communication model of literary sociology, combined with his (adapted) analysis model. The field of investigation of the sociology of literary covers such a wide field that
numerous interesting aspects had to be omitted. Reception studies during the decade
of the eighties were not possible and could, unfortunately, only be done five years after
the decade of the eighties.
The conclusion of this study is that, although not at quite the same level of significance
as the term "Sixties", one could still find similarities in the works of Afrikaans writers
from the Eighties decade. Cohesion between the social world and the texts of the
Vll
eighties have evolved from it, especially with regards to thematic and stilistic choices.
At the same time, the literary works of this decade have contributed to the social world
in which they were published / Afrikaans & Theory of Literature / D. Litt. et Phil. (Afrikaans)
|
2 |

in which they were published / Afrikaans and Theory of Literature / D. Litt. et Phil. (Afrikaans)
|
3 |
Transliggaamlikheid, kriptosoölogie en dieresiele in Kikoejoe (Etienne van Heerden, 1996), Die olifantjagters (Piet van Rooyen, 1997) en Dwaalpoort (Alexander Strachan, 2010)Roothman, Linda 04 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word die verbandhoudende teoretiese begrippe van trans-liggaamlikheid, kriptosoölogie en dieresiele ondersoek met verwysing na drie magies-realistiese Afrikaanse romans, naamlik Kikoejoe (Etienne van Heerden, 1996), Die olifantjagters (Piet van Rooyen, 1997) en Dwaalpoort (Alexander Strachan, 2010).
Die gewaande dualisme tussen kultuur en natuur word in die tekste bevraagteken en vrye interaksie tussen biologiese, klimatologiese, ekonomiese en politieke magte vind plaas in die onderskeie romanruimtes. Die toenemende druk op die omgewing word uitgebeeld en in hierdie opsig sluit die romans aan by ʼn eietydse tendens in die (Afrikaanse) letterkunde waar die klem op ekologiese kwessies val.
Hierdie drie kontemporêre romans reflekteer voorts die komplekse interaksie tussen menslike en niemenslike diere en kan beskou word as dierenarratiewe (met ’n mitiese onderbou) waar tradisionele beskouings oor diere in die samelewing deurentyd ondermyn word. / In this research report, related theoretical concepts such as transcorporeality, cryptozoology and animal souls will be explored with reference to the magic-realistic Afrikaans novels Kikoejoe (Etienne van Heerden, 1996), Die olifantjagters (Piet van Rooyen, 1997) and Dwaalpoort (Alexander Strachan, 2010).
The perceived dualism of nature versus culture is undermined in the respective novels and the environment is exposed as a space where the interaction between biological, climatological, economical and political forces takes place freely. The novels portray the increasing demands on the environment and in this respect these texts become representative of a current trend in (Afrikaans) literature to reflect ecological issues.
The three contemporary novels further reflect the complex interaction between human and nonhuman animals and can be described as animal narratives (underpinned by myths) where traditional perspectives on animals in society are constantly subverted. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
|
4 |

Page generated in 0.0226 seconds