• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Literatuursosiologiese ondersoek na 'n groep Afrikaanse tagtigerprosaskrywers

Heyns, Johan Dirk 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word 'n bydrae tot die beskrywing van 'n resente periode in die Afrikaanse prosageskiedenis, naamlik die dekade 1980-1989, aangepak. Die terme ''Tagtiger" en "tagtigerskrywer" word bespreek en gedefinieer. Negentien skrywers word aan die hand van vyf kanoniseringsmeganismes as belangrike Afrikaanse tagtigerprosaskrywers geidentifiseer. Hierdie skrywers en hulle 51 prosatekste wat tussen 1980-1989 gepubliseer is, word dan deur Vanheste (1981) se vier gei"dentifiseerde literatuursosiologiese aandagsvelde naamlik die outeur, die literere werk, die literere kanaal en die leser ondersoek ten einde die posisie van die gekose skrywers m.b.t. maatskappy en skrywerskap, enkele samebindende aspekte in die proefgroep se tagtigerprosatekste, die funksionering van die literere kanaal t.o.v. hierdie tekste en die resepsie daarvan te bepaal. Met behulp van vraelyste aan die proefgroep is hul houdings t.o.v. 'n aantal aktuele aangeleenthede ondersoek. Ses onderskeidende kategoriee in die proefgroep se tekste, naamlik politiek en betrokkenheid; realisme; grens- en geweldliteratuur; postmodernisme; homoerotiek en goeie gewilde prosa word aangedui. Die posisie van verskillende "hekwagters" in die literere kanaal, saam met die invloed van sensuur op die proefgroep, die rol van die Afrikaanse Skrywersgilde en die "little magazines" wat publikasiegeleenthede vir die jong skrywers gebied het, ontvang aandag. J.C.Kannemeyer as geskiedskrywer en 'n verskeidenheid resensente se waarde-oordele word nagegaan. Aan die hand van Vanheste se literatuursosiologiese kommunikasiemodel, gekombineer met sy (aangepaste) analisemodel, word etlike sosiale werklikhede in Alexander Strachan se 'n Wereld sander grense dan onder die loep geneem. Die ondersoekterrein van die literatuursosiologie dek s6 'n wye veld dat heelwat interessante aspekte noodwendig agterwee moes bly. Resepsiestudies van lesers gedurende die tagtigerdekade was nie moontlik nie en 'n resepsiestudie kon ongelukkig eers vyf jaar na die tagtigerdekade uitgevoer word. Die gevolgtrekking waartoe in hierdie studie gekom word, is dat, hoewel waarskynlik nie op dieselfde betekenisvlak as die term "Sestigers" nie, daar wel van ooreenkomste in die werk van Afrikaanse tagtigerskrywers gepraat kan word. Samehang word ook aangedui tussen die sosiale omwereld en die tagtigertekste wat daarbinne tot stand gekom het, veral met betrekking tot tematiese en stilistiese keuses. Terselfdertyd het die literere werke van hierdie dekade 'n invloed uitgeoefen op die omwereld waarbinne dit verskyn het / This study attempts to make a contribution to the description of a recent period in Afrikaans Prose History, namely the decade 1980-1989. The term writer of the Eighties is defined and discussed. Nineteen writers have been identified as important Afrikaans Eighties writers with the aid of five canonization mechanisms. These writers and their 51 prosa texts published between 1980-1989 are then investigated by means of Vanheste's four identified attention areas in the sociology of literature, namely the author, the literary work, the literary channel as well as the reader. Questionnairs have been used to investigate the attitude of the trial group with regards to a number of current affairs. Six distinguishing categories have been identified in the texts of the trial group namely politics, realism, border and violence literature, postmodernism, homo-erotics and popular prose. The position of different gate-keepers in the literary channel, together with the influence of censorship on the trial group, the role of the "Afrikaanse Skrywersgilde" and the "little magazines", together with publication opportunities offered to these young writers, have enjoyed attention. J.C.Kannemeyer as historian, together with the critics as readers of the trial group's texts are investigated. The manipulation of a few social realities in Alexander Strachan's 'n Wereld sander grense is investigated in terms of Vanheste's communication model of literary sociology, combined with his (adapted) analysis model. The field of investigation of the sociology of literary covers such a wide field that numerous interesting aspects had to be omitted. Reception studies during the decade of the eighties were not possible and could, unfortunately, only be done five years after the decade of the eighties. The conclusion of this study is that, although not at quite the same level of significance as the term "Sixties", one could still find similarities in the works of Afrikaans writers from the Eighties decade. Cohesion between the social world and the texts of the Vll eighties have evolved from it, especially with regards to thematic and stilistic choices. At the same time, the literary works of this decade have contributed to the social world in which they were published / Afrikaans & Theory of Literature / D. Litt. et Phil. (Afrikaans)
2

'n Literatuursosiologiese ondersoek na 'n groep Afrikaanse tagtigerprosaskrywers

Heyns, Johan Dirk 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word 'n bydrae tot die beskrywing van 'n resente periode in die Afrikaanse prosageskiedenis, naamlik die dekade 1980-1989, aangepak. Die terme ''Tagtiger" en "tagtigerskrywer" word bespreek en gedefinieer. Negentien skrywers word aan die hand van vyf kanoniseringsmeganismes as belangrike Afrikaanse tagtigerprosaskrywers geidentifiseer. Hierdie skrywers en hulle 51 prosatekste wat tussen 1980-1989 gepubliseer is, word dan deur Vanheste (1981) se vier gei"dentifiseerde literatuursosiologiese aandagsvelde naamlik die outeur, die literere werk, die literere kanaal en die leser ondersoek ten einde die posisie van die gekose skrywers m.b.t. maatskappy en skrywerskap, enkele samebindende aspekte in die proefgroep se tagtigerprosatekste, die funksionering van die literere kanaal t.o.v. hierdie tekste en die resepsie daarvan te bepaal. Met behulp van vraelyste aan die proefgroep is hul houdings t.o.v. 'n aantal aktuele aangeleenthede ondersoek. Ses onderskeidende kategoriee in die proefgroep se tekste, naamlik politiek en betrokkenheid; realisme; grens- en geweldliteratuur; postmodernisme; homoerotiek en goeie gewilde prosa word aangedui. Die posisie van verskillende "hekwagters" in die literere kanaal, saam met die invloed van sensuur op die proefgroep, die rol van die Afrikaanse Skrywersgilde en die "little magazines" wat publikasiegeleenthede vir die jong skrywers gebied het, ontvang aandag. J.C.Kannemeyer as geskiedskrywer en 'n verskeidenheid resensente se waarde-oordele word nagegaan. Aan die hand van Vanheste se literatuursosiologiese kommunikasiemodel, gekombineer met sy (aangepaste) analisemodel, word etlike sosiale werklikhede in Alexander Strachan se 'n Wereld sander grense dan onder die loep geneem. Die ondersoekterrein van die literatuursosiologie dek s6 'n wye veld dat heelwat interessante aspekte noodwendig agterwee moes bly. Resepsiestudies van lesers gedurende die tagtigerdekade was nie moontlik nie en 'n resepsiestudie kon ongelukkig eers vyf jaar na die tagtigerdekade uitgevoer word. Die gevolgtrekking waartoe in hierdie studie gekom word, is dat, hoewel waarskynlik nie op dieselfde betekenisvlak as die term "Sestigers" nie, daar wel van ooreenkomste in die werk van Afrikaanse tagtigerskrywers gepraat kan word. Samehang word ook aangedui tussen die sosiale omwereld en die tagtigertekste wat daarbinne tot stand gekom het, veral met betrekking tot tematiese en stilistiese keuses. Terselfdertyd het die literere werke van hierdie dekade 'n invloed uitgeoefen op die omwereld waarbinne dit verskyn het / This study attempts to make a contribution to the description of a recent period in Afrikaans Prose History, namely the decade 1980-1989. The term writer of the Eighties is defined and discussed. Nineteen writers have been identified as important Afrikaans Eighties writers with the aid of five canonization mechanisms. These writers and their 51 prosa texts published between 1980-1989 are then investigated by means of Vanheste's four identified attention areas in the sociology of literature, namely the author, the literary work, the literary channel as well as the reader. Questionnairs have been used to investigate the attitude of the trial group with regards to a number of current affairs. Six distinguishing categories have been identified in the texts of the trial group namely politics, realism, border and violence literature, postmodernism, homo-erotics and popular prose. The position of different gate-keepers in the literary channel, together with the influence of censorship on the trial group, the role of the "Afrikaanse Skrywersgilde" and the "little magazines", together with publication opportunities offered to these young writers, have enjoyed attention. J.C.Kannemeyer as historian, together with the critics as readers of the trial group's texts are investigated. The manipulation of a few social realities in Alexander Strachan's 'n Wereld sander grense is investigated in terms of Vanheste's communication model of literary sociology, combined with his (adapted) analysis model. The field of investigation of the sociology of literary covers such a wide field that numerous interesting aspects had to be omitted. Reception studies during the decade of the eighties were not possible and could, unfortunately, only be done five years after the decade of the eighties. The conclusion of this study is that, although not at quite the same level of significance as the term "Sixties", one could still find similarities in the works of Afrikaans writers from the Eighties decade. Cohesion between the social world and the texts of the Vll eighties have evolved from it, especially with regards to thematic and stilistic choices. At the same time, the literary works of this decade have contributed to the social world in which they were published / Afrikaans and Theory of Literature / D. Litt. et Phil. (Afrikaans)

Page generated in 0.1248 seconds