Spelling suggestions: "subject:"african street market"" "subject:"frican street market""
1 |
Makers of MamelodiWolmarans, Petrus Stefanus January 2017 (has links)
South Africa currently faces challenges such as high levels of unemployment, inequality and poverty. The skills deficiency in South Africa is one of the biggest obstacles to finding employment and poverty reduction. According to McGrath (2012), the TVET sector needs to be strengthened in order to provide access to high quality technical vocational education for all.
This dissertation investigates the potential of a TVET college as a catalytic public building to uplift its community through both secular and educational functions.
Humans are makers, everything around us are either made by humans or nature. By possessing the necessary skills to shape things, we also have the skill to shape our futures. This project investigation will specifically look at skills as intangible heritage and how collaboration can empower communities in shaping their own futures in a resilient manner. / Suid-Afrika ervaar huidiglik uitdagings soos ho? vlakke van werkloosheid, ongelykheid en armoede. Die vaardighede tekort in Suid-Afrika is een van die grootste struikelblokke om werk te kry asook om armoede te bestry. Volgens McGrath (2012), moet die TVET sektor versterk word om toegang te voorsien tot ho? gehalte tegniese beroepsonderwys vir almal.
Die verhandeling ondersoek die potensiaal van 'n TVET kollege, as 'n katalitiese openbare gebou, om sy gemeenskap op te hef deur beide sekul?re en opvoedkundige funksies.
Mense is makers, alles rondom ons is of deur die mens of die natuur gemaak. Deur die nodige vaardighede te h? om te kan maak, het ons ook die vaardigheid om ons toekoms te vorm. Hierdie projek-ondersoek sal spesifiek kyk na vaardighede as ontasbare erfenis en hoe samewerking gemeenskappe kan bemagtig in die vorming van hul eie toekoms in 'n veerkragtige manier. / Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2017. / Architecture / MArch (Prof) / Unrestricted
|
Page generated in 0.0772 seconds