• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Loopbaanoriënteringsverrykingsprogram vir BSc (Agric)-studente aan die Universiteit van Pretoria / A career orientation enrichment programme for BSc (Agric)-students at the University of Pretoria

Malan, Francine 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van die onderhawige studie is onder meer om loopbaanorientering aan die tersiere student (BSc Agric) teoreties te fundeer. 'n Uitgebreide Europese studiereis is ondemeem met die doel om bestaande loopbaanorienteringsprogramme aan tersiere instansies, veral universiteite, te ondersoek en die effektiwiteit daarvan te evalueer ten einde voortreflikhede te implementeer. In hierdie studie word die loopbaanorienteringsprogram vir BSc (Agric)studente aan die Universiteit van Pretoria wat reeds in 1994 ontwerp en ge'implementeer is, beskryf sowel as die behoeftepeiling wat onder BSc (Agric)-studente (voor en na die implementering van die program), en vennote in die landboubedryf gedoen is. 'n Verdere doel met die studie is om 'n wetenskaplik verantwoorde loopbaanorienteringsverrykingsprogram vir BSc (Agric)-studente aan die Universiteit van Pretoria te begrond, te ontwerp, die implementering daarvan te beskryf en die resultate daarvan te evalueer. Daar is gepoog om beide loopbaanontwikkelings- en studente-ontwikkelingsteoriee te beskryf en uit te le as fundering vir 'n verantwoorde loopbaanorienteringsverrykingsprogram vir tersiere studente. 'n Oorsig en perspektief is gebied op bestaande loopbaanorienteringsprogramme en -inisiatiewe in 'n intemasionale, nasionale en plaaslike konteks. Die verskynsel van die snelveranderende wereld-van-werk is literatuurmatig gepresiseer en die implikasies uitgewys vir die opleiding van en loopbaanorientering aan die student in die Landbouwetenskap. 'n Behoeftepeiling van loopbaan (en lewens-)kundighedeen vaardighede waaroor graduandi moet beskik is gedoen onder BSc (Agric)-studente (v66r en mi programimplementering) en onder vennote in die landboubedryf. Die ontwikkeling, beslaggewing en ,evaluering van 'n loopbaanorienteringsverrykingsprogram vir BSc (Agric)-studente is beskryf en toegelig. 'n Samevatting van die studie is gegee met enkele gemotiveerde aanbevelings wat uit die navorsing voortvloei. Voorstelle is gemaak vir die inisiering van 'n loopbaansentrum vir studente van die Universiteit van Pretoria. / The aim of this study is amongst others to lay the theoretical foundation of career orientation for BSc (Agric)-students. An extensive European study tour was undertaken with the aim of investigating and evaluating existing career orientation programmes and/or student enrichment endeavours at the various tertiary institutions especially universities. The effectiveness of these programmes was evaluated with the aim of utilizing and implementing aspects of them. In this study the career orientation enrichment programme for BSc (Agric)-students that was already designed and implemented at the University of Pretoria in 1994, is described. The needs of the BSc (Agric)-students before and after the implementation of this programme were determined as well as those of the partners in the agricultural industry. Another aim of this study is to describe the foundation, design and implementation of a scientific, accountable career orientation enrichment programme for BSc (Agric)-students at the University of Pretoria and to evaluate the outcome thereof. The various career development and student development theories are elucidated and described as a foundation for an accountable career orientation enrichment programme for tertiary students. An overview is given of career orientation programmes and initiatives in an international, national and local context. The phenomenon of the fast changing world-ofwork is described and defined more precisely through a literature study with reference to the implications for the training of and career orientation regarding the student in the Science of Agriculture. An investigation was done of the career (and life-) skills that graduates have to attain. The needs and views of BSc (Agric)-students (before and after the programme implementation) and partners in the agricultural industry were extracted. A summary is given of the arguments put forward in this thesis together with some recommendations that have emerged from this research. Proposals are made for the initiation of a career centre for students at the University of Pretoria. / Psychology of Education / D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
2

Page generated in 0.0697 seconds