• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Regression analysis of caterpillar 793D haul truck engine failure data and through-life diagnostic information using the proportional hazards model

Carstens, Wiehahn Alwyn 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Physical Asset Management (PAM) is becoming a greater concern for companies in industry today. The widely accepted British Standards Institutes’ specification for optimized management of physical assets and infrastructure is PAS55. According to PAS55, PAM is the “systematic and co-ordinated activities and practices through which an organization optimally manages its physical assets, and their associated performance, risks and expenditures over their life cycle for the purpose of achieving its organizational strategic plan”. One key performance area of PAM is Asset Care Plans (ACP). These plans are maintenance strategies which improve or ensure acceptable asset reliability and performance during its useful life. Maintenance strategies such as Condition Based Maintenance (CBM) acts upon Condition Monitoring (CM) data, disregarding the previous failure histories of an asset. Other maintenance strategies, such as Usage Based Maintenance (UBM), is based on previous failure histories, and does not consider CM data. Regression models make use of both CM data and previous failure histories to develop a model which represents the underlying failure behaviour of the asset under study. These models can be of high value in ACP development due to the fact that Residual Useful Life (RUL) can be estimated and/or the long term life cycle cost can be optimized. The objective of this thesis was to model historical failure data and CM data well enough so that RUL or optimized preventive maintenance instant estimations can be made. These estimates were used in decision models to develop maintenance schedules, i.e. ACPs. Several regression models were evaluated to determine the most suitable model to achieve the objectives of this thesis. The model found to be most suitable for this research project was the Proportional Hazards Model (PHM). A comprehensive investigation on the PHM was undertaken focussing on the mathematics and the practical implementation thereof. Data obtained from the South African mining industry was modelled with the Weibull PHM. It was found that the developed model produced estimates which were accurate representations of reality. These findings provide an exciting basis for the development of futureWeibull PHMs that could result in huge maintenance cost savings and reduced failure occurrences. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Fisiese Bate Bestuur (FBB) is besig om ’n groter bekommernis vir maatskappye in die bedryf te word. Die Britse Standaarde Instituut se spesifikasie vir optimale bestuur van fisiese bates en infrastruktuur is PAS55. Volgens PAS55 is FBB die “sistematiese en gekoördineerde aktiwiteite en praktyke wat deur ’n organisasie optimaal sy fisiese bates, hul verwante prestasie, risiko’s en uitgawes vir die doel van die bereiking van sy organisatoriese strategiese plan beheer oor hul volle lewensiklus te bestuur”. Een Sleutel Fokus Area (SFA) van FBB is Bate Versorgings Plan (BVP) ontwikkeling. Hierdie is onderhouds strategieë wat bate betroubaarheid verbeter of verseker tydens die volle bruikbare lewe van die bate. Een onderhoud strategie is Toestands Gebasseeerde Onderhoud (TGO) wat besluite baseer op Toestand Monitering (TM) informasie maar neem nie die vorige falingsgeskiedenis van die bate in ag nie. Ander onderhoud strategieë soos Gebruik Gebasseerde Onderhoud (GGO) is gebaseer op historiese falingsdata maar neem nie TM inligting in ag nie. Regressiemodelle neem beide TM data en historiese falings geskiedenis data in ag ten einde die onderliggende falings gedrag van die gegewe bate te verteenwoordig. Hierdie modelle kan baie nuttig wees vir BVP ontwikkeling te danke aan die feit dat Bruikbare Oorblywende Lewe (BOL) geskat kan word en/of die langtermyn lewenssilus koste geoptimeer kan word. Die doelwit van hierdie tesis was om historiese falingsdata en TT data goed genoeg te modelleer sodat BOL of optimale langtermyn lewensiklus kostes bepaal kan word om opgeneem te word in BVP ontwikkeling. Hierdie bepalings word dan gebruik in besluitnemings modelle wat gebruik kan word om onderhoud skedules op te stel, d.w.s. om ’n BVP te ontwikkel. Verskeie regressiemodelle was geëvalueer om die regte model te vind waarmee die doel van hierdie tesis te bereik kan word. Die mees geskikte model vir die navorsingsprojek was die Proporsionele Gevaarkoers Model (PGM). ’n Omvattende ondersoek oor die PGM is onderneem wat fokus op die wiskunde en die praktiese implementering daarvan. Data is van die Suid-Afrikaanse mynbedryf verkry en is gemodelleer met behulp van die Weibull PGM. Dit was bevind dat die ontwikkelde model resultate geproduseer het wat ’n akkurate verteenwoordinging van realiteit is. Hierdie bevindinge bied ’n opwindende basis vir die ontwikkeling van toekomstige Weibull Proporsionele Gevaarkoers Modelle wat kan lei tot groot onderhoudskoste besparings en minder onverwagte falings.
2

A simplified numerical decision making toolbox for physical asset management decisions

Burnett, Sulene 12 1900 (has links)
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The management of physical assets has become a popular eld of study over recent years and is being acknowledged in multiple disciplines world wide. In this project, research on Physical Asset Management (PAM), maintenance and decision making are presented. PAM is a complex subject and requires the participation of multiple disciplines in order to successfully manage physical assets. Moreover, the management of maintenance makes a big contribution in achieving successful PAM. Decision making is a core element to manage maintenance e ciently, both on strategic and operational level. Various methods and techniques can be used to aid the decision making process such as, using past experience, xed decision making techniques and techniques involving numerical calculations, to mention only a few. However, using numerical calculations to make decisions are not very popular. This is due to various reasons, for example the inherent complexity of the mathematics and the time required to execute such calculations are disliked. People tend to avoid complex numerical calculations and rather rely on past experience and discussion of circulating opinions to make decisions. This is not ideal and can lead to inconsistent and inaccurate decisions. In this project, the importance of numerical decision making is researched, especially in maintenance related decisions. The focus is placed on the simpli cation of numerical decision making techniques with the aim to make it easy and quick to use to support operational PAM decisions. Di erent decisions regarding PAM, especially decisions with regards to managing maintenance in order to achieve PAM, are discussed by means of a literature study. This is done to clarify the applicability of using numerical decision making techniques to support this type of decisions. A few di erent available numerical techniques are highlighted that can be used to support the decision making process. The decisions together with numerical decision making techniques are evaluated in order to combine the most appropriate techniques in a simpli ed manner. The purpose of this is that it can be used by anyone with the necessary knowledge of a speci c system or operation. As a result a simpli ed numerical decision making toolbox is developed that can support maintenance related decision. This toolbox is applied to a real life situation by means of a case study, made possible by Anglo American Platinum Limited (Amplats). An evaluation and validation of the toolbox is done through the case study to conclude wether it has value in practice or not. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die bestuur van siese bates het die afgelope paar jaar 'n gewilde studieveld geword en word erken in verskeie dissiplines reg oor die w^ereld. In hierdie projek word navorsing gedoen oor Fisiese Bate Bestuur (FBB), instandhouding en besluitneming. FBB is 'n komplekse onderwerp en vereis die deelname van verskeie dissiplines om sukses te behaal. Die bestuur van instandhouding maak 'n groot bydrae tot suksesvolle FBB. 'n Kern element van doeltre ende instandhouding is besluitneming, beide op strategiese en operasionele vlak. Verskillende metodes en tegnieke kan gebruik word om die besluitnemingsproses te ondersteun soos byvoorbeeld om gebruik te maak van ondervinding en vorige gebeurtenisse, vaste besluitnemingstegnieke, tegnieke wat numeriese berekeninge gebruik en nog meer. Die gebruik van numeriese metodes om besluite te neem is nie baie gewild nie. Dit is as gevolg van verskeie redes soos byvoorbeeld die inherente kompleksiteit en ingewikkeldheid van die wiskunde en ook die tyd wat benodig word om sulke berekeninge uit te voer. Mense is geneig om ingewikkelde numeriese berekeninge te vermy en eerder staat te maak op vorige ervaring en die bespreking van menings om besluite te neem. Dit is nie ideaal nie en kan lei tot onkonsekwente besluite, of selfs verkeerde besluite. In hierdie projek is die belangrikheid van numeriese besluitneming nagevors, veral in die onderhoudsverwante besluite. Die fokus word geplaas op die vereenvoudiging van die numeriese besluitnemings tegnieke. Die doel is om dit op so 'n manier te vereenvoudig dat dit maklik en vinnig is om te gebruik vir operasionele FBB besluite. Verskillende besluite oor FBB, veral besluite met betrekking tot instandhouding om suksesvolle FBB te bereik, word bespreek deur middel van 'n literatuurstudie. Die literatuurstudie ondersoek die toepaslikheid van die gebruik van numeriese besluitnemingstegnieke vir hierdie soort besluite. 'n Paar verskillende beskikbare numeriese tegnieke wat gebruik kan word om die besluitnemingsproses te ondersteun word uitgelig. Die besluite, saam met numeriese besluitnemingtegnieke, word ge evalueer om die mees gepaste tegnieke te kombineer in 'n vereenvoudigde manier. Uiteindelik moet dit deur enige iemand met die nodige kennis van 'n spesi eke stelsel of proses gebruik kan word. As resultaat is 'n vereenvoudigde numeriese besluitnemingstegniekkombinasie ontwikkel wat besluite verwant aan instandhouding kan ondersteun. Hierdie tegniek-kombinasie word toegepas in 'n werklike situasie deur middel van 'n gevallestudie, wat moontlik gemaak is deur Anglo American Platinum Limited. 'n Evaluering en validering van die tegniek-kombinasie word gedoen in die gevallestudie om te bepaal of dit wel waarde het in die praktyk of nie.

Page generated in 0.0357 seconds