• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Invloed van besigheidsrisiko op die omvang van 'n oudit

Odendaal, Elizabeth Margaretha 07 1900 (has links)
The existing audit risk model does not take business risk into account. The aims of this study are, firstly, to do research on the necessity of taking business risk into account in the audit risk model, and secondly, to indicate the influence of business risk on the audit risk model and on the scope of an audit. In this study, both audit and business risks were researched and it was determined that the existing audit risk model only considers the probabilities that auditors can give incorrect opinions. This study proposes a method whereby an auditor can consider both his own business risk and that ofhis client in determining an audit risk that is acceptable to him and in determining the scope ofhis audit. In addition to the probabilities of incorrect decisions by auditors the consequences thereof are also considered, thus limiting the auditor's engagement risk. / Die huidige ouditrisikomodel neem nie besigheidrisiko in ag nie. Die doel van hierdie studie is eerstens, om die noodsaaklikheid van die inagnerning van besigheidsrisiko in die ouditrisikomodel te ondersoek en tweedens, om die invloed van besigheidsrisiko op die ouditrisikomodel en op die omvang van 'n oudit aan te dui. In hierdie studie is literatuur oor ouditrisiko en besigheidsrisiko ondersoek waaruit aan die lig kom dat die huidige ouditrisikomodel net die waarskynlikhede in ag neem dat ouditeurs foutiewe menings kan uitspreek. Gevolglik stel die studie 'n metode voor waardeur 'n ouditeur beide sy eie besigheidsrisiko asook die van sy klient in ag kan neem tydens die bepaling van 'n ouditrisiko wat vir hom aanvaarbaar is en tydens die vasstelling van die omvang van sy oudit. Daardeur word nie alleen die waarskynlikhede nie, maar ook die gevolge van foutiewe besluitnemings deur ouditeurs oorweeg en 'n ouditeur se aanstellingsrisiko sodoende beperk. / Auditing / MCom (Ouditkunde)
2

Page generated in 0.0451 seconds