• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 239
  • 201
  • 36
  • 31
  • 23
  • 11
  • 8
  • 6
  • 6
  • 6
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 601
  • 361
  • 336
  • 209
  • 202
  • 202
  • 202
  • 183
  • 156
  • 75
  • 68
  • 68
  • 52
  • 43
  • 40
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
181

Bach and the piano: editions, arrangements and transcriptions from Czerny to Rachmaninov

Carruthers, Glen Blaine 20 May 2014 (has links)
Graduate / 0413
182

'n Vergelyking tussen melodiese gestaltes in die onbegeleide tjellosuites van Bach en in dié van Reger, Bloch en Britten / M.G.H. Coetzee

Coetzee, Matthys Gerhardus Human January 2012 (has links)
J. S. Bach se ses suites vir onbegeleide tjello word as sentrale werke in die tjelloliteratuur, en spesifiek wat die genre vir onbegeleide tjellomusiek betref, as die norm beskou. Uitgaande van bostaande beskouing vorm die bestudering van die suites dus die basis van hierdie studie. Die werke van Bach staan in die middelpunt van ’n lang ontwikkelingsgeskiedenis van onbegeleide strykersmusiek wat vanaf die 16de tot die 20ste eeu strek. ’n Algemene historiese oorsig van hierdie ontwikkeling word in Hoofstuk 2 weergegee. Die eienskappe van Bach se melodiese styl, en veral die kontraselemente, vorm die uitgangspunt van die analitiese studie van die ses suites in Hoofstuk 3. Op grond van hierdie eienskappe kan latente meerstemmigheid deurgaans in die onbegeleide suites van Bach aangetoon word. Waar Bach se suites die kernpunt van die ontwikkeling van onbegeleide strykersmusiek daarstel, vorm die werke van 20ste eeuse komponiste soos Reger, Bloch en Britten die kulminasiepunt van die hele proses. Hoewel hulle werke en die van Bach tot verskillende stylperiodes behoort, blyk dit egter duidelik uit ’n studie daarvan in Hoofstuk 4 dat daar in die skepping van hierdie werke uitgegaan is van die voorbeeld en basis wat in Bach se suites daargestel is. Die feit dat die werke tot verskillende stylperiodes behoort, bring ook mee dat daar grondliggende verskille, byvoorbeeld wat tonaliteit en vorm betref, tussen die werke van Bach aan die een kant en die werke van Reger, Bloch en Britten aan die ander kant bestaan. n Gemeenskaplike faktor tussen die werke wat in hierdie studie ondersoek is, is dat hulle almal, nieteenstaande grondliggende stylverskille, vir die tjello, wat n melodie–instrument is, geskryf is. Om in die onbegeleide werke beide die horisontale sowel as die vertikale dimensies in die musiek te kan realiseer, moes sekere tegnieke in die melodiese skryfwyse, soos byvoorbeeld meervlakkige beweging in die melodiese lyn deur onder andere pedaalpunte, kontrastering van motiewe en sekwensiële beweging aangewend word. Ooreenstemmende kenmerke in die musiek van die vier komponiste kan dikwels aangetoon word. Afgesien van die ooreenkomste is daar egter ook verskille as gevolg van die onderskeid tussen die individuele sowel as tydstyle wat as grondslag en uitgangspunt van die werke van die verskillende komponiste dien. Selfs in die werke van Reger, Bloch en Britten is daar n ontwikkeling van byvoorbeeld latente meerstemmigheid volgens die voorbeeld van Bach na n meer volwaardige meerstemmigheid soos dit veral in die werke van Britten neerslag vind. / Thesis (D.Mus)--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012.
183

184

J. S. Bach's St. Matthew Passion: Vocal and Instrument Forces at its Birth and Resurrections

Su-hwei Liew Unknown Date (has links)
In the centuries that have passed since the premiere of Johann Sebastian Bach’s St. Matthew Passion in Leipzig’s St. Thomas’s Church at the Good Friday service in 1727, the work has had a remarkable performance history. Despite the fact that it received a number of repeat performances during Bach’s own lifetime (in revised versions), the St. Matthew Passion was largely forgotten after the composer’s passing until Felix Mendelssohn “resurrected” it in Berlin in 1829 with the localSing-Akademie and the Philharmonische Gesellschaft. The latter performance created such a level of excitement and interest in musical circles that two repeat performances followed soon after, despite Mendelssohn’s absence from Berlin. In 1970, Nikolaus Harnoncourt’s groundbreaking Telefunken LP of the St. Matthew Passion with the period instrument band Concentus Musicus Wien was released, a recording that, above all, stood in stark contrast to the consistent growth in the size of choirs performing this work that had occurred over centuries since Bach’s first performance in 1727. As with Mendelssohn’s performance, Harnoncourt’s interpretation generated great interest in scholarly circles and among the listening public. This critical commentary examines the size and constitution of the vocal and instrumental forces of all three performances of the St. Matthew Passion, as well as the extent to which those of 1829 and 1970 adhered to what is known of Bach’s own practices. In addition to investigating the choices made by the respective musical directors in this respect, the reception of Mendelssohn’s and Harnoncourt’s performances will also be considered.
185

The philosophy of church music in German Lutheranism from Luther to Bach and its impact on vital worship

Hickenlooper, Benjamin A. January 1989 (has links)
Thesis (M.A.)--Western Conservative Baptist Seminary, 1989. / Abstract. Includes bibliographical references (leaves 79-84).
186

The Lutheran orthodoxy of J.S. Bach's Clavierübung III /

Waters, Melville. January 1988 (has links) (PDF)
Thesis (M. Mus.)--University of Adelaide, 1989. / Includes bibliographical references (leaves 94-99).
187

Creativity, order and discipline

Quinteros, Carmen Veronica. January 2004 (has links)
Thesis (Ph. D.)--University of New South Wales, 2004. / Also available online.
188

A brass players' guide to the transcription and performance of J.S. Bach /

Wampler, Stephen G. January 1998 (has links)
Thesis (D. Mus. Arts)--University of Washington, 1998. / Vita. Includes bibliographical references (p. [179]-198).
189

Bach's "Goldberg Variations": a descriptive study and analysis.

Cole, Frances Elaine, January 1966 (has links)
Thesis (Ed.D.-̲-Teachers College, Columbia University, 1966. / Typescript; issued also on microfilm. Sponsor: Robert Pace. Dissertation Committee: Charles Walton. Includes bibliographical references (leaves 204-206).
190

The philosophy of church music in German Lutheranism from Luther to Bach and its impact on vital worship

Hickenlooper, Benjamin A. January 1989 (has links)
Thesis (M.A.)--Western Conservative Baptist Seminary, 1989. / Abstract. Includes bibliographical references (leaves 79-84).

Page generated in 0.0471 seconds