• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Evaluering van 'n bestuursopleidingskursus

De Jager, Willem 11 1900 (has links)
A management training course was' evaluated for effectiveness by using two specially compiled in-basket exercises equivalent in complexity. Outcome evaluation was performed so as to determine whether learning transfer took place, ie whether management skills in the application of the management dimensions planning, organising and control do manifest in the work context afterwards. Significant differences were found between the experimental group and the control group in the application of the management dimensions planning, organising and control. These differences were investigated by means of the "Univariate procedure ... A management training course can therefore be effectively measured with the behaviour assessment approach by using two groups, where only one group is exposed to a management training course. It can thus be ascertained whether a change in management behaviour has taken place as a result of learning transfer. / Die effektiwiteit van 'n bestuursopleidingskursus is geevalueer deur twee spesiaal saamgestelde posmandjies van dieselfde moeilikheidsgraad te gebruik. Uitkomsevaluering is gedoen om te bepaal of leeroordrag plaasgevind het, met ander woorde of die nuut aangeleerde bestuursvaardighede in die toepassing van die bestuursdimensies beplanning, organisering en beheer wei na die tyd in die konteks van werksgedrag manifesteer. Beduidende verskille tussen die eksperimentele en die kontrolegroep is gevind in die toe passing van die bestuursdimensies beplanning, organisering en beheer. Die verskille is ondersoek met behulp van die "univariate procedure". 'n Bestuursopleidingskursus kan dus effektief vanuit die gedragsbeoordelingsbenadering gemeet word deur van twee groepe gebruik te maak waarvan slegs die een groep aan 'n bestuursopleidingskursus blootgestel word. Daar kan dus bepaal word of 'n verandering in bestuursgedrag plaasgevind het as 'n gevolg van leeroordrag. / Industrial and Organisational Psychology / M.Com. (Industrial and Organisational Psychology)
2

Page generated in 0.3837 seconds