• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Lag screw effect on the biomechanical torsion stability in the I.S.I monocortical mandible angle system

Ehlers, Hendrik Petrus 14 December 2010 (has links)
In a recent in vitro biomechanical stability study by F.J. Jacobs, a unique, patented inclined screw insertion (I.S.I.) mandibular angle, intra-oral trauma-plate was evaluated for torsion and compression stability and compared to conventional plating of simulated angle fractures in polyurethane mandibular replicas. This in vitro comparative pilot study is an extension of the above-mentioned study. Similar I.S.I. mini-plates with 45º inclined screw holes in quadrant 3 (Fig 1), were used but in the one sample 13mm-long lag screws were used to transect the fracture lines where in the other group non-lagging screws of similar length were used to fixate simulated mandibular angle fractures in polyurethane mandible replicas. A uniquely designed and manufactured jig, incorporated in a Zwick machine, was utilized to apply torsion forces within clinical relevant load values. The load-displacement values for torsion forces was determined and compared for the two groups. It was established that 5 lag screws significantly improved the torsion stability of the lag-plate group to that of the non-lag group. During the stability testing, two factors were identified, which had a critical influence on the compression generated by the lag screw between the fracture fragments. An adequate amount of bone must be maintained between the first screw hole, directly distal to the fracture line, and the fracture line. All screws must be inserted in the correct sequence in order to insure sufficient compression between the fracture fragments as a result of the lag-effect. AFRIKAANS : In `n onlangse in vitro studie deur F.J. Jacobs, is `n gepatenteerde, unieke geanguleerde miniplate, waarvan die skroefgate geanguleer is, die sg. Inklineerde Skroef Inplasing (I.S.I.) kaak-hoek, intra-orale traumaplaat geevalueer vir torsie en kompressie stabiliteit en vergelyk met konvensionele plate op gesimuleerde kaakhoek frakture in poli-uretaan mandibular replikas. In hierdie in vitro loodstudie, is I.S.I. miniplate met skroefgate wat teen 45º geanguleer is, gebruik in kombinasie met `n enkele 13mm lange grypskroef (“lag screw”) om gesimuleerde kaakhoek frakture in poli-uretaan mandibula replikas te fikseer. Deur gebruik te maak van `n spesiaal ontwerpte en vervaardigde monterings-apparaat wat binne in `n Zwick masjien geïnkorporeer word, is die I.S.I gefikseerde replikas onderwerp aan torsie kragte, binne klinies relevante ladingswaardes. Die verplasings en ladingswaardes is geregistreer en vergelyk met identiese I.S.I miniplate sonder `n grypskroef. Die loodstudie resultate het getoon dat die frakture wat gefikseerd is met die I.S.I. miniplaat-grypskroef kombinasie betekenisvol beter stabiliteit toon as die frakture wat met slegs die miniplaat, sonder `n grypskroef, gefikseerd is vir klinies relevante ladingsen verplasingswaardes. Tydens biomeganiese toetsing van die mandibula replikas, is twee faktore wat `n kardinale rol speel in die stabiliteit wat verkry word deur `n miniplaat grypskroef kombinasie te gebruik, geïdentifiseer. Voldoende hoeveelheid been tussen die eerste skroefgat, direk distaal van die fraktuurlyn, en die fraktuurlyn asook die korrekte volgorde waarin die skroewe geplaas word, moet gehandhaaf word om maksimale kompressie van die fragmente deur die grypskroef te verseker. Deur `n I.S.I miniplaat, met geanguleerde skroefgate van 45º, te kombineer met `n grypskroef, kan die stabiliteit van die gefikseerde mandibulere kaakhoek betekenisvol verbeter word en verleen dit meer stabiliteit wanneer vergelyk word met frakture gereduseer met `n I.S.I miniplaat sonder grypskroef plasing. / Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 2010. / Maxillo-Facial and Oral Surgery / unrestricted
2

Evaluation of resistance training equipment using three dimensional musculoskeletal modelling focusing on the biomechanical and anthropometric considerations of the enduser

Nolte, Kim 24 October 2011 (has links)
The main goal of this study was to evaluate whether three dimensional musculoskeletal modelling (3D) is effective in assessing the safety and efficacy of resistance training equipment. The focus of the evaluation was on the biomechanical and anthropometric considerations of the end-user. 3D musculoskeletal modelling was used to evaluate four pieces of resistance training equipment, namely the seated biceps curl, abdominal crunch, seated row and chest press. Three anthropometric cases were created; these represented a traditional 5th percentile female as well as a 50th and 95th percentile male based on body mass index (BMI). Resistance on the training machines was set at fifty percent of the functional strength one repetition maximum (1RM), for each anthropometric case and piece of exercise equipment two repetitions were performed except for the abdominal crunch model during which four repetitions were simulated. Each piece of equipment presented unique challenges. In three of the four studies (seated biceps curl, seated row and chest press) the default model created by the modelling software was not adequate to solve the forward dynamics simulations and thus adjustments had to be made to the default model in order to complete the modelling process. 3D musculoskeletal modelling by means of LifeModelerTM software was able to identify some potential risk for musculoskeletal injury as well as highlight the discrepancies between the anthropometric cases, specifically the accommodation of the 5th percentile female and the machines’ engineered adjustability. 3D musculoskeletal modelling has the potential to indicate shortcomings in resistance training equipment design. Therefore it appears as if 3D musculoskeletal modelling can be used to evaluate resistance training equipment design however the limitations as indicated by this study must be taken into consideration especially when using default models.AFRIKAANS: Die doel van die studie was om die effektiwiteit van driedimensionele (3D) muskuloskeletale modellering te evalueer in terme van die tegniek se vermoë om die veiligheid en doeltreffendheid van weerstands oefenapparaat te evalueer. Die fokus van die evaluasie was op die biomeganiese en antropometriese oorwegings van die end-gebruiker. 3D muskuloskeletale modellering was gebruik in die evaluasie van vier weerstands oefenapparate genaamd die sittende biceps krul, abdominale krul, sittende roei en sittende borsstoot. Drie antropometriese gevalle is geskep, die het ‘n tradisionele 5e persentiel vrou, sowel as ‘n 50ste en 95ste persentiel man voorgestel en was gebasseer op liggaamsmassa indeks waardes. Die eksterne weerstand van die apparaat was bepaal teen vyftig persent van die funsionele krag een-repetisie- maksimum vir elk van die antropometriese gevalle en twee repetisies is uitgevoer behalwe vir die abdominale krul waartydens vier repetisies gesimuleer is. Elke apparaat het unieke uitdagings gestel. In drie van die vier studies (sittende biceps krul, sittende roei en sittende borsstoot) was die standaard model van die sagteware onvoldoende om die voorwaards dinamiese simulasie op te los en moes aanpassings aan die modelle gemaak word vir suksesvolle simulasies. Die modellerings proses met die Lifemodeler™ sagteware kon potensiële risiko vir muskuloskeletale besering sowel as verskille tussen die verskeie antropometriese gevalle uitwys. Dit was veral opvallend vir die akkomodasie van die 5e persentiel vrou asook betreffende die apparaat se vervaardigde verstelbaarheid. 3D muskuloskeletale modellering beskik oor die vermoë om voorstelle vir verbetering in die ontwerp van weerstands oefenapparaat uit te wys. Dit blyk dus dat 3D muskuloskeletale modellering beslis gebruik kan word vir die evaluasie van weerstands oefenapparaat ontwerp, die beperkings van die studie moet egter in gedagte gehou word, veral wanneer standaard modelle gebruik word. / Thesis (DPhil)--University of Pretoria, 2011. / Biokinetics, Sport and Leisure Sciences / unrestricted

Page generated in 0.0574 seconds