Spelling suggestions: "subject:"sus travel -- south africa -- cape own"" "subject:"sus travel -- south africa -- cape down""
1 |
The economic development impact of passenger transport in the Klipfontein CorridorMuthien, Ignatius Noel 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: In April 2004, the then Transport MEC of the Western Cape, Tasneem Essop unveiled
Government's grand vision of converting Klipfontein Road into a pioneering form of
public transport called Bus Rapid Transit (BRT).
BRT is the public transport system that the provincial government and City of Cape
Town have selected to address South Africa's city transport problems, with a future
looking perspective. BRT is characterised by dedicated bus lanes, which will be divided
from the normal traffic lanes to ensure that 'express' buses can travel unhindered.
Government envisages changing the 20 km Klipfontein Road Corridor stretching from
the Inner City through Athlone/Gatesville to Nyanga and Khayelitsha into an activity axis
of economic transformation, featuring bus stations, convenience stores, supermarkets,
coffee shops and kerbside cafes.
This vision of turning Klipfontein Corridor into a well of economic prosperity by using
rapid bus transport is primarily what this study will focus on. We are asking whether this
goal is attainable and what the positive and negative spin-offs are in respect of
sustainable economic growth for the city and a reduction in racially rooted inequalities
and inequities.
Although a lot of the issues relevant for this study have been raised down the years of
the MSDF (1993-1996), current literature on the Klipfontein Corridor is very limited as it
is a first for the City of Cape Town and the government. In fact, the national and
provincial governments in conjunction with the City of Cape Town have chosen the
Klipfontein corridor as a pilot project, with a view to a national roll out in other provinces,
if this venture proves successful. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In April 2004 het die destydse Minister van Vervoer in die Wes-Kaap, Tasneem Essop
onthul dat die regering die groot visie het om Klipfontein weg te transformeer deur
gebruik te maak van publieke vervoer bekend as BRT.
BRT is die publieke vervoersisteem wat die streeksregering en Kaapstad gekies het, om
Suid Afrikaanse stede se vervoerprobleme, met 'n toekoms vooruitsig, op te los. BRT
word gekenmerk deur spesiale busbane, apart van die normale verkeer, sodat busse
ongehinderd kan voortbeweeg.
Die regering beoog om die 20 km Klipfontein korridor te verander in 'n aktiewe node van
ekonomiese transformasie met busstasies en winkelkomplekse. Die korridor strek vanaf
die Binne Stad deur Athlone/Gatesville na Nyanga en Khayelitsha.
Die visie van Me. Tasneem Essop om die Klipfonteinweg te ontwikkel in 'n
vooruitstrewende ekonomiese gordel, is die fokus vir die studie. Ons vra of die visie
haalbaar is, en wat die positiewe en negatiewe moontlikhede is met betrekking tot
langtermyn ekonomiese groei en 'n vermindering in rasse-ongelykhede.
Alhoewel baie van die relevante probleme reeds deur die Metropolitaanse Ruimtelike
Ontwikkelingsraamwerk (MROR) behandel was, is huidige literatuur oor die Klipfontein
projek baie beperk. Tans is dit 'n eerste vir Kaapstad en die regering, wat beoog om
soortgelyke projekte uit te rol in ander stede reg oor die land, indien die projek suksesvol
is.
|
Page generated in 0.0999 seconds